Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Walk

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Amanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het baie lekker gekuier! Die naweek was te kort. Dit is 'n lieflike leefhuis en het aan al ons verwagtinge voldoen. 'n Koue stort het net 'n demper gesit op 'n lieflike naweek kuier. Ek hoop julle kan die probleem oplos voor die volgende gaste kom. Dankie dat ons op julle knoppie kon druk en vir die spoedige reaksie-tyd, maar ongelukkig het die nuwe gasbottel ook nie die probleem opgelos nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Beach Walk
Hi Amanda, thank you very much for the feedback and apologies for the issues with the shower! We were luckily able to have it fixed right after you checked out - sorry again for the inconvenience. Salted Fynbos Staying team

Melissa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Peaceful & cosy makes a perfect getaway. We absolutely loved our stay. The house was so cosy, and the beds were super comfortable. It was our 6-month-old's first weekend away, and this was the perfect getaway home. The area is so peaceful, and you are away from all the hustle and bustle. The fireplace inside is a winner, and we even spotted the rabbit. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Beach Walk
Hi Melissa, So glad to hear that you've enjoyed your stay with us! We'd be happy to welcome you back anytime! Salted Fynbos Staying team.

Rene V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Ons het lekker gebly en sal weer teruggaan. Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig, baie skoon en baie goed toegerus. Ons is net jammer dat ons Sondag oggend nie kon stort of ontbyt maak nie aangesien die gas op was. Tussen 3 van ons het ons tot Sondag oggend slegs 4 storte gehad en een pot koffie gemaak, wat gas gebruik het. Dus was die gas net eenvoudig vir geruime tyd nie nagegaan nie en die agentskap het die vorige gaste blameer dat hulle nie laat weet het dat daar 'n switchover gedoen was nie. Ongelukkig het dit 'n demper op ons naweek geplaas wat moeilik is om verby te kyk. Dis mislik om met 'n vuil lyf die dag te begin! Die gas situasie in so 'n huis behoort ook ordentlik aan gaste verduidelik te word indien daar van hulle verwag word om switchovers te doen. Hier was geen instruksies by die huis nie en albei kanne was in elk geval leeg. Die ander probleem wat aangespreek kan word is die toilette. Die en-suite toilet spoel glad nie goed nie en die familie badkamer se toilet het die heeltyd aanhou deurloop.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanmarie
Beach Walk
Hi Rene, dankie vir die terugvoer. Ons span sal in die vervolg dubbel seker maak dat daar genoeg gas is. Die toilet se spoel is ook intussen reg gemaak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fb7ca49cba3718d6ad1b5a7fc5d8b5097f5c2e7afc587b35ac9710f3548a21ccb468b41aabefb90b906e67ae77167b21f32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Crest Road Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.658698554162 19.486747689288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang