Beach Wood Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 144
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle N - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies, fantastiese bestuur.
Marinda B - Sep 2024
Algehele gradering
Eenheid is lekker privaat met 'n lekker kuier/braai area.
Mariana S - Aug 2024
Algehele gradering
Was amazing lekke by Beach Wood Cottages.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Philana K - Jul 2024
Algehele gradering
Vakansie.
Maranda M - Jul 2024
Algehele gradering
Relaxed peaceful home away from home.
Ben Mwayiwawena M - Mei 2024
Algehele gradering
It was a very good experience.
Zander S - Apr 2024
Algehele gradering
Best of both worlds.
Corne N - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, asemrowend, onvergeetlik.
Lize O - Jan 2024
Algehele gradering
Het lekker gekuier, ideaal vir vakansie.
Elaine T - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Relebohile L - Mei 2024
Algehele gradering
Satisfying.
Dinesh M - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful cottage, with so many thoughtful touches.
Keanu P - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Marina F - Apr 2024
Algehele gradering
Improvements needed.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Hi Marina, thank you for staying with us. I'm sorry to hear about your experience. Our units are cleaned by a professional cleaning company and had we known about your complaint, we could have looked into it immediately as we are on site. We do have free-standing fans in our rooms and would also gladly provide additional fans on request had you asked. All our cottages are advertised as one-bedroom units and we do mention that additional guests sleep in the lounge area on sofa beds. The cushions in the lounge area were recently upgraded with new medium density foam.
Tahne V - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Hi Tahne, bly jy het lekker gebly. Die huisie waar jy tuis was, is 'n bietjie kleiner as ons ander. Dalk volgende keer een van ons ander groter vloer oppervlakte huisies bespreek wat ek glo jy beter sal pas. Mooi dag.
Charmaine V - Jan 2024
Algehele gradering
Teleurgestel
Lees meerBeach Wood Cottages se terugvoer
Hi Charmaine, dankie vir die terugvoer op jul verblyf by ons. Die woonstel waarna jul verwys, wat se matras vir jul nie aanvaarbaar is nie, het ek na jul vertrek getoets. Daar het ook sedertdien weer gaste gebly. Beide ek en die gaste het gevind die matras is wel nog geskik, maar ons sal kyk om dit vroeg in die nuwe jaar te vervang. Ongelukkig het dit baie erg gereën tydens jul verblyf by ons, en soos dit maar is by die see ruik dit dan maar ongelukkig bedompig. Al ons woonstelle is egter sedertdien van bo tot onder uit geverf. Jammer, maar al die stoele was reg toe jul geariveer het. Ek het persoonlik die stoele nog gewas voor aankoms en weer tydens jul verblyf. Met vertrek was 2 stoele se pote egter onherstelbaar gebreek, en moes vervang word waarvoor ons jul nie die vervangingskoste gevra het nie. Jul het die breekskade 100% weer terug gekry. Die vloer op die stoep waarna jul verwys was ook nie stukkend nie. Tydens jul verblyf het iemand deur die vloer getrap en ek het toe ek dit sien dit onmiddellik herstel. Jammer oor die gas-geyser wat tydens jul verblyf onklaar geraak het. Ons het regtig baie sleg gevoel daaroor en om die rede vir jul die R300 Spur-geskenkbewys gegee. Ons het regtig alles probeer om die geyser te herstel, en dadelik 'n nuwe geyser bestel, wat ongelukkig per vervoermaatskappy afgelewer moes word, en is met ontvangs onmiddelik geïnstalleer. Daar was egter steeds 2 ander storte, elk met eie werkende geyser steeds tot jul beskikking. Al ons gaste bly altyd baie lekker by ons en baie verkies die huisies by nr 37 juis oor die stilte, pragtige sub-tropiese tuin, baie inheemse bome en voëllewe waaraan hulle kan geniet. Groepe soos in jul geval verkies ook die huisies omdat hulle eenkant van die ander is en dus baie privaat.
Anita V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig met 'n baie mooi tuin en heel privaat.
Erika L - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Mariska V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Sommer dadelik tuis gevoel.
Sarie S - Jul 2023
Algehele gradering
Stilte en rustigheid.
Toyah B - Jun 2023
Algehele gradering
We had a short, peaceful time.
Aletta C - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Wilhelmina C - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker plekkie om in te bly. Mens het niks meer as dit nodig nie. Dankie vir julle gasvryheid.
Zacharias (zagrys) W - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend. Pragtige tuin.
Jeanette D - Jan 2023
Algehele gradering
Extremely neat and clean unit.
Natasha P - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely peaceful and perfect getaway.
Desmond P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie stil en rustige atmosfeer. Ontvangs van bestuur was vriendelik en gasvry.
Shaun V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, naby genoeg aan winkels en 'n klomp strande.
Sheldon D - Mrt 2023
Algehele gradering
We really enjoyed the stay. We will recommend Beach Wood Cottages.
Johan T - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ronald E - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en vreeslik lekker gebly.
Antoinette M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Tamara N - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing and quiet.
Jeff D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Debbie B - Jan 2023
Algehele gradering
It was peaceful and relaxing.
Chene H - Apr 2023
Algehele gradering
Kuier was baie lekker.
Henry M - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Wouter M - Des 2023
Algehele gradering
Ontspanning.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Hallo Wouter, Bly jy het lekker gekuier en gerus by ons. Dit is net ons een huisje, naamlik die Tree top, wat 'n see-uitsig het en van die gastehuis se parkering gebruik maak. Die hek moet ten alle tye toe wees en tussen ons, ons gaste en die bestuurder van die gastehuis sorg ons dat dit wel gebeur vir almal se veiligheid. Sien uit om jou gou weer te ontvang.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Devon D - Feb 2023
Algehele gradering
Die ligging is baie goed maar die huis self nie.
Lees meerBeach Wood Cottages se terugvoer
Middag Devon, Eerstens was ons so jammer dat jul jul tydjie by ons moes kort knip agv die inbraak by jul huis. Die weer was ook 'n paar dae maar sleg, ne,maar gelukkig het ons darm nie die vloede gehad soos in die res van die land nie. Is verder jammer om te hoor jul was nie tevrede met die akommodasie waar jul onlangs tuis gegaan het nie. Ons gaste bly altyd baie lekker en gesinne van 4 her-bespreek weer en weer - nie net oor hul ons huisies gemaklik en goed toegerus en skoon vind nie maar ook agv ons baie bekostigbare tariewe. Ons het nie regtig akkedisse nie maar ja, as die ligte aan is en vensters en deure oop kom die Geckos maar in soos oral oor in Natal. Ons het darm nog nooit 20 op 'n slag in ons huis gesien nie, so hulle het seker baie van jul gehou.... :) Ons huisies word deur profesionele skoonmakers skoon gemaak - streng volgens ISO9001 en Covid Higieniese standaarde. Die betrokke huisie waar jul tuis gegaan het het gaste gehad wat die selfde dag wat jul in gekom het uit geklaar het en is vars skoon gemaak voor jul aankoms. Dus nie seker hoe daar stof in die stort kon wees nie. Verder word die huisies voordat hul deur die skoonmaak dienste af gegee word word dit deeglik deur beide hul asook ons deur gegaan om seker te maak alles is skoon en op standaard dus nie ook seker waar jik plasse vandaan sou kom nie.- asook nie hoe dit in die water sou kom nie. Ons is op normale Munisipale water sisteem. Nadat jul uit geklaar het is die huisie die volgende dag gereed gekry vir gaste en het die skoon maker genoem dat daar 'n geringe lekasie en klein bietjie water by die toilet was wat ek onmiddellik reg gemaak het. Skuus - kon dit maklik en vinnig tydens jul verblyf al reg gemaak het sou ek daarvan bewus gewees het. Die hek het wel probleme gegee agv die baie reen en ek het dadelik daaraan aandag geskenk na die storm en reg gmaak. Die hek word ten alle tye deur gaste gesluit gehou Ons het kameras wat 24/7 die hek monitor) - elke gas het hul eie sleutel om in en uit te gaan - en hek is dus altyd toe en voertuie veilig. Die enigste dag waarvan ek bewus is dat die hek wel oop was was toe ek aan die hek gewerk het soos bo verwys.
Lorraine N - Nov 2023
Algehele gradering
Is nie wat dit moet wees nie.
Rachelle V - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Frikkie E - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Salome B - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Gerald W - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Mariska D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Sonja V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dis die ongelooflikste plekkie denkbaar met die vriendelikste eienaars.
Walter K - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Rika W - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Tamara N - Feb 2022
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Roxane B - Des 2022
Algehele gradering
Loved the location, felt as though you were camping in the bush.
Quentin B - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding. Ons sal definitief weer daarvan gebruik maak.
Deon S - Jul 2022
Algehele gradering
Affordable and enjoyable.
Annemarie D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker, het dit vreeslik geniet.
Bernise W - Mei 2022
Algehele gradering
Great.
Elsabe R - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely place, friendly and helpful staff.
Marietjie B - Sep 2022
Algehele gradering
It was nice, clean and will come again.
Kaylene S - Sep 2022
Algehele gradering
It was peaceful and lovely.
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plekkie, nice plek vir die prys.
Elouise K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie behulpsaam en vriendelike eienaars.
Amanda E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie, eienaars baie tegemoetkomend en vriendelik.
Rouxle V - Okt 2022
Algehele gradering
Prakties, toegerus, goedkoop.
Lees meerAnthony B - Nov 2022
Algehele gradering
Was ok net probleem met warm water - gasgeyser buitewerking.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Ons is so jammer vir die ongerief met die geiser. Ons was self mos weg met vakansie en kon nie iemand so vinnig uit kry om te gaan kyk ne. Veral nie omdat die warm water so aan en af was nie. Ons is darem nou weer terug en dit was toe al die tyd net 'n draadjie na die neg. Battery terminaal wat afgeroes het met al die baie reen en is darem weer reg met baie warm water. Weereens jammer en dankie vir julle geduld en verstaan. Mooi dag
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Jaco H - Sep 2022
Algehele gradering
Glad nie lekker nie.
Beach Wood Cottages se terugvoer
HI Jaco, Jammer dat jul jul tydjie by ons nie genet het nie. Gaste voor en na jul verblyf by ons het glad nie gekla dat hul sukkel met die warm water nie. Ek is wel bewus dat jul my een aand geskakel het om te se dat daar nie warm water is nie. Ons het onmiddellik gaan kyk en by ondersoek gesien die batterye wat die gas geyser aan skakel pap is. Die is onmiddellik vervang en geyser getoets wat toe perfek gewerk het. Die stort is 'n standaard grote stort bak met standaard stort deure. Ek self is 1,85 m hoog en ons het self al in die betrokke huisie gebly toe ons huis geverf is en ek het die stort gerieflik genoeg gevind.
Bennie V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, rustig.
Christo B - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker veilig en in 'n rustige area
Santjie H - Okt 2021
Algehele gradering
Beste kuier ooit.
Natashia P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, en kinder- of babavriendelik.
Ronel G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Erik O - Aug 2021
Algehele gradering
Klein paradys.
Nishanie S - Jun 2021
Algehele gradering
Total relaxation.
Salome B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitmuntend en fantasties.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer en resensie. Ons wardeer dit opreg. Dit was woorwaar 'n voorreg om jul by ons te he en hoop om sommer gou weer jul by ons te ontvang.
Eliska R - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese mense, fantastiese diens.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Hi Eliska,
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is so bly jul het jul tydjie by ons geniet en kan nie wag om jul weer te ontvang nie. Altyd lekker om te hoor dat my en Jessica se harde werk om ons plekkies mooi en huislik te maak raak gesien en wardeer word. Dankie
Wessel Nel N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie baie geniet.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Wessel, dit was lekker om jul hier by ons te he en ons sien baie uit om jul weer volgende jaar te ontvang.
Marcus L - Feb 2021
Algehele gradering
A holiday to remember and hosts that really go the extra mile! Exceptional value, super clean, good location and safe.
Lees meerJohan D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagbestemming.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons werk so hard om ons plekkies gerieflik te maak om gaste 'n ontspanne huislike atmosfeer te bied en dit is regtig 'n riem onder die hart om te hoor ons harde werk word raak gesien.
Hoop om sommer gou weer jul by ons te ontvang
Maxi S - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie, vriendelike ontvangs.
Frans G - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Sharon T - Mei 2021
Algehele gradering
Beach Wood Cottages is 'n versteekte juweel, weg van die gewoel van 'n vakansiedorp.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Sharon, Baie dankie vir die mooi terugvoer. So bly jul het jul tydjie by ons geniet en lekker uit gerus! Dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer en sien uit om sommer gou weer jul by ons te ontvang.
Dennis T - Feb 2021
Algehele gradering
A cosey and comfortable cottage, surrounded by a beautiful and lush tropical garden. Great value for money, and the hosts are so friendly and helpful.
Lees meerBeach Wood Cottages se terugvoer
Thank you so much for your nice review and glad you have enjoyed your stay with us. We enjoyed hosting you and would love to host you again in future!!
Leon K - Feb 2021
Algehele gradering
Great place to stay with privacy and easy access to beaches.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Thank you for the nice review. Hope to host you again in the future.
Brinette F - Sep 2021
Algehele gradering
Besigheidsafspraak.
Jaundre D - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Juandre, Bly jul het die tydjie by ons geniet. Ons het pas sekuriteits kameras en ekstra ligte geinstalleer om gaste meer gemoedsus te bied. Ons is ook in die proses om ander opsies te oor weeg om die "beurtkrag" situasie beter te hanteer. :)
Amanda G - Okt 2021
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
David K - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Jacques P - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker gewees. Ek sal hulle aanbeveel vir enige mense, dis die moeite werd. Awesome mense en regtig baie lekker gerus.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Jacques,
Dankie vir die resensie. Ek is so bly jul het jul tydjie by ons geniet. Hoop om sommer gou weer jul by ons te ontvang.
Theresa C - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik
Quintin L - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Ruani F - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige lekker atmosfeer.
Lelanie K - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant, quiet and private.
De Wet E - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Bly jul het lekker gekuier. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het nou pas 24 hr sekuriteits kameras geinstalleer asook ekstra straat ligte om die area in die nag te verlig.
Juane B - Aug 2021
Algehele gradering
Location is close to all amenities. Images deceiving.
Lees meerJared G - Aug 2021
Algehele gradering
Die goedkoopste verblyf in die area. Jy kry waarvoor jy betaal.
Lees meerChane V - Feb 2021
Algehele gradering
Die vakansie was lekker toe ons ry!
Beach Wood Cottages se terugvoer
Dit spyt ons dat julle nie julle tydjie by ons geniet het nie. Ek is nie seker waarna verwys word wat stukkend is nie want alles in die plekkie is in 100% werkende toestand en ons doen gereeld opknapping en reparasies. My vrou het ook met vertrek gevra of alles in die plekkie reg was en julle het haar verseker dat als 100% was. Ook nie seker hoe lepels in die drein kan afval nie want dit is 'n gewone standaard drein met standaard toebehore. Die plekkie het 'n losstaande braai gehad maar ek is tans besig om groter braai geriewe te bou en dit sal teen middel Maart voltooi wees. Die hele perseel is ook 100% toe met hoe 7-voet heining en 'n 6-voet hek by ingang en heeltemal veilig vir beide gaste en kinders.
Chris K - Jan 2021
Algehele gradering
Nie so indrukwekkend soos die foto's dit laat lyk nie. Stort is 'n gewone handstort wat dinge ongemaklik maak het. Die braai is 'n stapel bakstene wat dien as 'n braaier, kon skaars 2 tjoppies gelyktydig braai. Die stoof is 'n 2-plaatstofie met 'n oondjie. Baie ongerieflik vir kosmaak.
Beach Wood Cottages se terugvoer
More Chris, Dankie vir jul terugvoer. Na versoek van verskeie gaste met kleiner kindertjies het ons die gewone stortkop met die handstort vervang om dit meer gerieflik vir mense met kinders te maak. Sou jul genoem het dat dit 'n probleem vir jul is sou ons dit met graagte vir jul omgeruil het met die rooskop stort. Soos genoem tydens jul verblyf is dit in die beplanning om nog 'n ingeboude braai en eet area by die betrokke kothuis soos by ons ander te bou. Dit is in die pyplyn en sal teen einde Maart voltooi wees. Ons sou ook met graagte 'n groter los staande braai verskaf het as ons geweet het jul die tydelike braai, wat die grote is van 'n normale standaard braai, is te klein vir jul. Alhoewel oop parkering is daar wel heelwat koelte bome wat skadu verskaf vir gaste se voertuie. Ons het wel verskeie opsies van kothuise waar van gaste kan kies alvorens hul bespreek, sommige het afdakke en selfs gewone 4 plaat stowe. Al ons eenhede se fotos is wel 100% op gedateer en die met die 2 plaat oondjies wys duidelik en word ook so genoem op die advertensie.
Caroline S - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was aaklig.
Deven K - Feb 2021
Algehele gradering
Terrible and a nightmare. Waste of money.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Hi Chayne, We did host you in the cottage you enquired on and booked. I notice you asked for quotes on various of our units but at the end of the day excepted and booked the cottage you stayed in. We are just over 1 km from St Michaels main swimming beach and just over 2 km from all the malls, entertainment and restaurants. This is advertise as such. Most guests prefer not to be right in the centre and noise for a peaceful rest. The gas geyser once run out of gas and was attended to and gas replaced immediately when brought under our attention. I do the maintenance and up keep on a continual basis and everything else in the cottage as in all our cottages are in 100% working condition or fixed / replaced immediately when brought under our attention. We offer great value for money with super low out of season rates. Cleanliness: All units are strictly cleaned under strict Covid regulations and we spent a fortune on training cleaning staff and cleaning material. Security: High 7 feet fence, 6 feet lockable gate and alarm in unit with 24 Hr armed response. Customer Service: All queries we tent to immediately , I went out of my way to accommodate a payment plan and followed up on payments outstanding various times during stay although our payment policy stipulate outstanding payments due strictly on arrival. ,
Sharmaine T - Jan 2021
Algehele gradering
Threatening letters handed to guests.
Beach Wood Cottages se terugvoer
After arriving and checking in, we noticed the guests drove over barriers placed to divide the common lawn area from the parking area. We asked to please remove the very heavy old Toyota bakkie and to please park in the designated parking area. It was only after the friendly request were ignored that a friendly non-threatening memo was given to state that any damage to either the common lawn or water piping would be for the guest's account. Still for the entire 10-day length of the guest stay they still kept on driving over the barriers to park on the grass next to the unit where they stayed. The septic drain is not open as mentioned by the guests but a normal standard drain with heavy solid concrete service covers, that is difficult, even for an adult to lift and safe to SABS standards with the sewerage soak completely underground.
Annette J - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige en ontspannende verblyf.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet en lekker ontspan. Baie dankie vir die goeie terugvoer en sien uit om julle sommer weer binnekort by ons te ontvang.
Chante D - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet!
Beach Wood Cottages se terugvoer
Dit was so lekker om julle by ons tuis te laat gaan.
Ons is bly julle het alles gerieflik en skoon gevind.
Ons sien sommer baie daar na uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Mooi dag
Marius en Jessica
Willem V - Sep 2020
Algehele gradering
Wat n fantastiese plekkie om te bly terwyl jy op vakansie is.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terug voer en toekomstige verwysings. Dit word altyd waardeer om te hoor dat die harde werk wat ons in sit om ons plekkies gerieflik en skoon te hou raak gesien en waardeer word.
Ons kan nie wag om jul weer in die toekoms by ons te ontvang nie.
Marius en Jessica.
Marcus L - Mrt 2020
Algehele gradering
Comes highly recommended! Great stay, friendly host. Overall great value for money within a secure environment.
Lees meerAlan R - Des 2020
Algehele gradering
Gawe eienaars. Skoon, netjies en gerieflike cottage.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Hi Alan,
Was vir ons 'n voorreg om julle by ons te akkommodeer en is bly julle het die tydjie by ons geniet en lekker gerus.
Baie dankie vir die resensie.
Ons wardeer dit opreg en hoop om julle sommer gou weer in die toekoms te ontvang.
Alles wat mooi is.
Theunis D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename belewenis. Netjiese verblyf op 'n stil boomryke erf. Ek sal graag weer en langer daar oorbly. Sentraal geleë tussen verskeie besoekpunte.
Lettie H - Aug 2020
Algehele gradering
Nice.
Hubert R - Okt 2020
Algehele gradering
Very peaceful
Beach Wood Cottages se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
We actually did buy a soap caddy - just needing to install.
Hope to host you again in the future.
Marius & Jessica
Louis D - Nov 2020
Algehele gradering
Die bed is deurgeslaap.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. As die gas tydens hul verblyf onder ons aandag gebring het dat hul die bed ongemaklik vind sou ons met graagte die matras vir hul omgeruil het. Dit is egter die eerste gas wat dit noem. Ons sal bietjie kyk na die bed en vervang. Jammer maar ons het ongekende hoeveelheid reen gehad die afgelope 2 maande met weinige droe of reenvrye dae en dit was baie moeilik om in die tuin enige snoeiwerk te doen wat ons onder normale omstandighede gereeld hieraan die kus moet doen. Ek is egter sedert jul verblyf hard besig om als te snoei en weer netjies te kry. Daar is ligte buite by beide die braai en voordeur wel ligte is en al die areas behoorlik ver lig word.
Monica F - Feb 2020
Algehele gradering
Not pleasant at all.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Once again sorry for the irregular water pressure caused by the South Coast Municipality water strike. This has been resolved and gas geysers are working 100%.
Lisa W - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en privaat. Was tien dae daar en was regtig baie lekker. Gevoel soos ons tweede huis.
Johan B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë en lekker gerus.
Joshua H - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker stil en gerieflik.
Ettienne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste hout kothuis met baie behulpsame eienaars.
Lees meerSimoné V - Des 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Leoni V - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike gasvrye mense en plek.
Estelle M - Des 2019
Algehele gradering
Rustige, veilige huisvesting.
Trevor S - Okt 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Hannes S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens.
Bonginkosi N - Jan 2019
Algehele gradering
Holiday home away from home!
Lees meerBeach Wood Cottages se terugvoer
Dear Bonginkosi,
It was a pleasure hosting you. We are so happy that you have enjoyed your stay with us and are looking forward to hosting you again in the near future.
Take care,
Knoxgore Sea View Cottage
Charles N - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Mary B - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en privaat.
Kobie R - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Beste Kobie,
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ons is bly julle het jul kort tydjie by ons geniet en ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.
Groete,
Knoxgore Sea View Cottage
Simone K - Okt 2019
Algehele gradering
It was not too bad.
Sonja E - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rina G - Feb 2019
Algehele gradering
Was hard to find but was a lovely stay.
Johanna Aletta B - Des 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerBeach Wood Cottages se terugvoer
Ons is baie jammer dat jy nie tevrede was met die akkomodasie nie.
Jy het in April laas jaar vir die Desember vakansie bespreek, oorspronklik vir 3 volwassenes en slegs 1 kind en ons het haar daarvolgens gekwoteer. Slegs daarna het jy genoem dat daar nog 'n ekstra 2 jarige kind was en het ek genoem dat dit reg sal wees sou dit in orde met hul wees aan gesien al ons kothuise slegs toe gerus en meer gerieflik vir 4 gaste maksimum is. Jy het ook gese dat julle self voorsiening sal maak vir die ekstra kind wat in 'n cot slaap. Ek het nie eers ekstra gevra vir die ekstra kind nie. Met aankoms het jul egter nie voorsiening gemaak vir die ekstra kind wat my insiens eerder 3 tot 4 is, en nie 2 nie, en het ons uit ons pad gegaan om ekstra matrasse en beddend in te dra om hul te akkomodeer.
Die kothuis se slaapbanke is my insiens ook nie hard nie maar eerder te sag en word in die komende jaar te same met die banke vervang. Jy het ook gevra dat sy verkies om 'n kothuis sonder 'n swembad te he en dit, te same met die fyt dat hul 5 (Nie 4 soos aan gedui op hul oorspronklike navraag op die webwerf) was die rede om hul om hul oor te skuif in die Coral Tree kothuis omdat dit meer gerieflik sou wees. Ek het paar keer na aankoms probeer om dit so vir die gas te verduidelik.
Die badkamer het 'n konsertina deur en het bietjie moeilik oop en toe geskuif maar is intussen vervang. Jy het vir ons genoem dat die gas geyser net 'n kort rukkie warm bly en dan af sit en eers weer na 'n paar minute aan sit. Ongelukkig was dit 'n openbare vakansie dag en kon ons niemand die selde dag uitkry om daarna te kyk nie. Ons het weer eens uit ons pad gegaan en tot na 6 die aand probeer om self die probleem uit te sorteer. Die tegnikus was vroeg die volgende oggend reeds by ons en het die geyser sensor wat foutief was vervang.
Die braai area is onder bome en dus val daar aanhoudend blare af. Die braai area soos die woonstel word voor gaste ariveer skoon gemaak. Die webtuiste het op my aandring die res van die gas se akkomodasie by ons gekanselleer aangesien die gas my vrou so verskreeu het en ongeskik was dat my vrou 2 keer in trane was. Die admosfeer het ook my ander gaste op die perseel onstel.
Ons uiklaar polis stipuleer dat gaste voor 9 uur uit moet wees om die eenheid weer vir nuwe gaste gereed te kry. Ek het hul egter tot 12 uur tyd gegee om die woonstel op hul versoek te ontruim. Na hul vertrek het daar gedurende Desember en Januarie verskeie ander gaste van 4 of minder in 'n groep in die Coral tree Kothuis tuis gegaan en almal het met groot lof van die akkomodasie gepraat, 1 groep het reeds weer vir volgendse jaar bespreek en 'n ander groep wil die hele kompleks van 3 kothuise bespreek vir 'n familie samekoms.
Gert M - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Elize S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Mammoni M - Jan 2018
Algehele gradering
Great, quiet place.
Willie B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
Florence M - Jul 2018
Algehele gradering
Peaceful and enjoyable getaway.
Eulalia J - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf het voldoen aan al ons vakansie behoeftes.
Louisa W - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Rita E - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustige atmosfeer. Sal weer daar slaap.
Jessica O - Okt 2018
Algehele gradering
Baie oulik plekkie! Eienaars was baie vriendelik en ek kon lekker ontspan!
Duvan L - Apr 2018
Algehele gradering
Was baie gerieflik, aanwysings of 'n bordjie naby ingang kan baie behulpsaam wees.
Zelmarié D - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Magda B - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker.
Marius M - Mrt 2018
Algehele gradering
It was a pleasant and peaceful stay.
Christie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Beach Wood Cottages se terugvoer
Beste Christie,
Baie dankie, ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet.
Ek en Jes maak self skoon so is bewus van alles en nee, jul sal nie verantwoordelik gehou word vir die foutiewe bedlampie nie. Dit is reeds vervang. Gaste is ook welkom om gebreke of tekorte per SMS deur te gee of ons ter eniger tyd te kontak.
Yolandé P - Des 2018
Algehele gradering
Dit was nie baie aangenaam om daar te bly nie, sal beslis nie weer daar oornag nie.
Lees meerBeach Wood Cottages se terugvoer
Goeie dag Carina,
Ons is jammer om te hoor jul het nie jul tyd by ons geniet nie.
Let wel dat u voor die inboek tyd van 15:00 by ons geariveer en het ons het u laat weet dat ons net gou dorp toe gaan en dat jul welkom is om so lank in te gaan. Ons het ook direk met ons aankoms ons aan jul gaan voor stel. Jessica het toe ook op gemerk dat daar 3 groot mense en 2 kinders was. Die eenheid is toegerus vir slegs 4 mense so as meer mense in die eenheid is kan dit ongemaklik voel. Ons het ook vir jul genoem dat die geyser nuut geinstalleer is en dat ons nog bietjie sukkel om dit reg in te stel en dat jul asseblief ons moet laat weet sou jul sukkel. Jessica het weer die volgende dag gevra of die geyser reg is en jul het ons verseker dat dit wel die geval is. Ons vertrou dat gaste ons laat weet as iets nie in orde is nie sodat ons die probleem onmiddellik kan regstel. Ons het die Cabin onlangs opgegradeer en dit lyk 100% beter as oorspronklik. Die foto's op ons webwerf is ook na die op gradering opgedateer. Toe julle bespreek het was ons nog besig met die opgradering dus die "foutiewe foto's". Ons het met die opgradering die vloer ook vervang. Ongelukkig was die hout nog klam met instalering en het dit intussen gekrimp. Ons het intussen matte in gesit. Op ons beskrywing word genoem dat die Bush Cabin 1 slaapkamer het en dat daar 2 slaap bankie in sitkamer is. Ons noem die plekkie ook die Bush Cabin omrede dit 'n hout huis is in die natuur.
Vriendelike Groete,
Knoxgore Sea View Cottage
Christa S - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was awesome, rustig en stil, presies wat mens nodig het om jou batterye te herlaai.
Amanda M - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig, super skoon en privaat.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang