Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Wood Cottages

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R480 R432 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Wood Cottages is in 'n veilige buurt in St Michaels on Sea geleë wat in 'n sub-tropiese tuin skuil met inheemse bome, voëlspesies en blouapies.

Daar is 5 kothuise wat elkeen 1 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n badkamer met 'n stort het. Elke kothuis het ook 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek.

Die perseel is ongeveer 1 km vanaf St. Michaels se hoofswemstrand en naby winkelsentrums. Dit is ook maklike bereikbaar vanaf Uvongo en Margate en die ideale bestemming vir 'n wittebrood, romantiese wegbreek of 'n intieme gesinsvakansie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 142 resensies vir Beach Wood Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Wood Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
R480 R432
per nag (plek vir 4)
Vanaf R480
R480 R432
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5de0918e11beee6024448927e79a12242d63e72dcc463eb8e04bd6c2414dcbb26d2fd79042fd524090d634e9e29ccb44fd72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R480 nouVanaf R432 per nag (plek vir 4) 142 5 1 5 37 Knoxgore Road St Michaels on Sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 09:00 -30.815244100859 30.397574977146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang