Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BeachBreak Apartment

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Jacoline C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantasries lekker. Lekker gebly. Sentraal vir vermaak vir die kleintjie. Baie netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monniek F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Heerlik gebly. Kan aanbeveel. Woonstel was baie netjies. Als wat jy nodig het, was beskikbaar. Dalk net 'n broodmes byvoeg. Swembad en pooltafel was definitief 'n bonus. Loopafstand na die strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Perfect. We had a great stay. The host was easily contactable and was able to assist immediately with one or two concerns. The place has everything you need, even two drawers with games for the kids. It's a quick walk to the beach, Diaz Hotel, and the waterpark - really couldn't ask for better. Would stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Okt 2023

Diens was glad nie goed nie. Kon nie vrylik by die hek beweeg nie. Moes lank voor die hek wag. Daar was geraas van alarms en sirenes in die nag, amper elke 20 minute. Mense het op ons balkon gewerk en dit bemors, daar was verfwerk gedoen. Dit was glad nie 'n plesier nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anton M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Baie gerieflike eenheid. Besonder netjies. Ruim eenheid, voldoende gemeubileer met al die moontlike toestelle. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sumane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Portobelo 17, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92698e49af8deb55b42e5dabc55ba799ce886563e9e94feb1408859bb9418e57159c4225d2404024d949a0c7f9987d0febe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Beach Boulevard West Portobelo 17 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160619522367 22.107731061902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang