Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachclub 17 The Great White Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachclub-rylaan, Prinsesstraat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beachclub 17 The Great White Penthouse bied selfsorgverblyf op 'n stil veiligheidslandgoed in Houtbaai. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand.

Dié meenthuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-uitleg. Die badkamer het 'n aparte bad, stort en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis het 'n dubbeldeuryskas, mikrogolf, stoof, oond en ander toebehore. Die oopplanleefarea het 'n etenstafel vir 6 en die leefarea langsaan het 'n slaapbank. Dit lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig op die berg en oor die omgewing.

Die kompleks spog ook met 'n swembad en veilige parkeerplek. Dis naby die hawe, restaurante en 'n winkelsentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beachclub-rylaan, Prinsesstraat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachclub-rylaan, Prinsesstraat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYPSsTd8UFHmw4DFB2t68g9vE2ZyasDWhfWrlA3MvnV7QkLDiwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 6) Beachclub Drive, Princess Street Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04444736382 18.354969449668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang