Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachclub 17 Whale Apartment

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.7
Veiligheid
4.5
Fritz N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was veilig en rustig. Sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2023

Ligging! Baie netjies plek in Houtbaai met 'n goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Dit was lekker, maar die woonstel was nie so goed toegerus nie. Dis 'n pragtige area en als, maar dit was nie so nice dat ons 'n tweede keer sal teruggaan nie. Daar was baie loadshedding. Die woonstel het backup-krag vir ligte, maar dit hou nie baie lank nie. Geen gasstoof of even braaigeriewe vir wanneer daar loadshedding is nie. Die kombuisie is maar baie klein en kompak en kan beter toegerus word. Ons het nie gehou daarvan dat die skoonmaker ons verwelkom het nie. Ons moes met die opsigter heeltyd oor WhatsApp praat as ons iets wou weet ens. Instruksies om hoe in die kompleks te kom is baie goed. My man was net baie frustreerd met die baie loadshedding en die feit dat jy nie behoorlik kos kan maak nie. Ek sal voorstel hulle sit 'n klein braai daar ten minste vir die vakansiegangers net om darem kos te kan maak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Claudette
Beachclub 17 Whale Apartment
Thank you for the feedback, however, we cater for short-term stays and unfortunately we and many South Africans did not know that we would get so much load shedding over this period. We are working towards connecting a system to help through load shedding times and will have this in place soon. We are not always in town and was away in December so the person on duty will allow you in when necessary. We do send out guest instructions on how to get in but bare in mind with all the load shedding things pack up like the gate and intercom and even battle with receiving phone calls. This is all out of our hands but we are working a way forward to help our guest enjoy their stay on the future.

Aneez D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Baie stil, ordentlik en rustig. Ons het ons vakansie van 2 dae baie geniet daar. Dis baie netjies en veilig en jy kry goeie diens. Definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibulele Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2020

It was lovely unfortunately it was for few days. In a very quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charmaine C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Baie netjies en goed geleë. Ons is baie vriendelik ontvang, kon lekker rus want dis stil en veilig na lang reis. Dis 'n baie sentraal geleë om van daar af die Kaap te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelpie O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Baie goeie waarde vir geld! ‘n Pragtige plek! Baie netjies en skoon! Ons het net een aand daar oornag, maar sal volgende keer beslis vir meer aande daar oornag. Dit is baie naby aan dié strand! Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Die uitsig is ongelooflik. Pragtige berguitsig na beide kante. Die eenheid is splinternuut. Ons het heerlik gebly tydens die Two Oceans marathon en was heerlik sentraal om beide kante van die berg rond te rits.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Beachclub 17 Whale Apartment
Thank you for your feedback Louis, I am glad you had a good stay and look forward to your next visit.

Izak V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Baie goeie ligging, naby strand en alles. Great waarde vir geld! Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudette
Beachclub 17 Whale Apartment
Thank you Jacques, I am glad that you enjoyed your stay, look forward to you revisiting our establishment.

Lara D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2019

Stap vinnig na die strand, veiligheidskompleks, modern, netjies. Ons was heerlik naby die strand en baie veilig in 'n kompleks met hekke en kodes na die strand. Ons plekkie was netjies, luuks en pragtig, maar dalk nie ideaal vir 'n gesin met klein kinders nie. Ongelukkig geen buitespeelplek nie, en die grasperk wat wel om die swembad is is die swembad oop en nie beveilig nie. So al was die berg-uitsig iets ongelooflik was dit moeilik om kleintjies binne 'n minder ruim woonstel besig te hou. Moes maar baie toesig hou indien hulle buite sou wou loop agv oop swembad en kompleks met karre wat op en af ry. Die veilige stapafstand na die strand was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachclubrylaan 17, Princess-straat, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATvNFfv3dumco5FSP3d91kTAuSUqMgHvB9SuuoBZdmhOVdygUsg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 17 Beachclub Drive Princess Street, Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044056205056 18.354653619557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang