Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachcomber Bay

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Heerlik gebly en sal beslis weer bespreek. Heerlik gebly en sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Waar is dit lekke - by Beachcomber Bay! Van aankoms tot vertrek was alles perfek! Die gasvryheid van die gasheer en -vrou het ons verblyf besonders gemaak. Die lieflike ligging van Beachcomber Bay maak 'n vakansie voortreflik. See uitsig, heerlike swembad en laaste maar nie die minste nie - die beste ontbyte wat ons nog ooit van kon kies en geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz & Linda
Beachcomber Bay
Hi Naomi, Ons is baie bly om te hoor dat julle die vakansie hier by ons geniet het. Julle is altyd welkom en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Beachcomber Bay

Jacques M
1 nag
5.0
Jul 2023

Waarde vir geld, gemaklik en vriendelik. Goeie area, naby die strand, waarde vir geld en die werknemers is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Beautiful setting and comfortable room. Good stay — only stayed for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Uitstaande en gasvry. Baie gawe personeel en uitstaande diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz & Linda
Beachcomber Bay
Dankie Kobus, dit was lekker om julle te kon ontmoet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Elana S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Ongelooflik lekker hier gebly. Ons was met honeymoon daar, is 4 jaar later terug met 'n kleintjie en weereens wat 'n ongelooflike ervaring. Van die kos, ons kamer tot Sharon se gasvryheid. Sal oor en oor terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Was baie baie lekker. Is 'n baie lekker plek. Sharron en haar personeel was fantasies. Ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz & Linda
Beachcomber Bay
Thank you so much for the lovely review, much appreciated. It was a pleasure to have you stay and we hope to welcome you back in the future. Keep well. Regards, Sharon

Piet S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2018

Absolutely wonderful. What an awesome day and we totally enjoyed our time together. The bathroom is the best and the next morning we had the best breakfast in a long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz & Linda
Beachcomber Bay
Dear Piet, Thank you so much for taking the time to write this lovely review. We are very pleased you enjoyed your stay and would love to welcome you back in the future Keep well. Regards, Sharon

Neels O
Kort verblyf
4.2
Sep 2018

Die plek was netjies en volledig toegerus. Die kamer, bed en badkamer was skoon. Die bed was stewig en het 'n goeie nagrus gegee. Daar was geen geraas nie. Die hoeveelheid en smaaklikheid van die ontbyt was uitstekend. Die gasvrou was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heinz & Linda
Beachcomber Bay
Thank you so much for a lovely review, I am so pleased you enjoyed your stay and would love to welcome you back in the future. Keep well and regards, Sharon

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2018

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heinz & Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 75, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6358cbc22826fd882ce0630a8986432f0f0050446a58fa5e7f2381fb71442cfeef471684cfac290cfa4bfaf9420e2144a963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 75 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.871484 30.364344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang