Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachcomber Bay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 75, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beachcomber Bay is 'n Mediterreense styl gastehuis, versier in 'n Afrika-tema. Dit is uitstekend geleë op die grens van Margate en Ramsgate en kyk uit oor die warm Indiese Oseaan. Hierdie rustige venue is minder as 10 minute se stap na die sentrum van Margate, 'n ideale posisie vir besigheid en ontspanning.

Al ons kamers het privaat ingange en en suite-badkamers. Geriewe in die kamer sluit TV's met sekere DStv-kanale, yskassies en waaiers in. Kamer 1 is die enigste kamer met lugversorging. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook in die kamers voorsien, asook gastegeriewe, insluitend seep, sjampoe, bevogtigers en stortjel.

Geriewe sluit in Wi-Fi internettoegang, 'n draadlose weerstasie, 'n klein insiggewende biblioteek. Buite is daar 'n swembad, 'n swembadkroeg en sondekke, asook 'n braaipatio en veilige parkeerplek van die straat af. 'n Jacuzzi is ook beskikbaar vir gaste om van gebruik te maak. ’n JoJo-tenk op die eiendom verseker ’n ononderbroke watertoevoer asook ’n kragopwekker om beperkte elektrisiteit te voorsien in tye van kragonderbrekings. Daar is 'n privaat paadjie vanaf die gastehuis wat gaste direkte toegang tot die strand bied. Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.

Die gastehuis is binne maklike bereik van 8 PGA-gegradeerde gholfbane insluitend Selborne Buiteklub, South Broom Gholfklub, San Lameer Buiteklub en die Wild Coast Sun Buiteklub, wat onder die top 50 bane in Suid-Afrika gegradeer is. 'n Magdom doendinge en 'n verskeidenheid restaurante is maklik bereikbaar.

By Beachcomber Bay kan gaste hartlike gasvryheid, persoonlike diens en spoggerige ontbyte geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wanda P
5.0
Baie netjies, skoon en luuks - 'n moet om te sien. Het regtig baie lekker gebly! Baie bekostigbaar - beveel die plek regtig aan - pragtig skoon en luu...
Sien meer
Sep 2024
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en sal beslis weer bespreek. Heerlik gebly en sal die plek enige tyd aanbeveel.
Jul 2024
Naomi C
Saam met lewensmaat
5.0
Waar is dit lekke - by Beachcomber Bay! Van aankoms tot vertrek was alles perfek! Die gasvryheid van die gasheer en -vrou het ons verblyf besonders ge...
Sien meer
Des 2023
Jacques M
5.0
Waarde vir geld, gemaklik en vriendelik. Goeie area, naby die strand, waarde vir geld en die werknemers is baie vriendelik.
Jul 2023
Anthony B
Besigheidsreis
4.8
Beautiful setting and comfortable room. Good stay — only stayed for one night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heinz & Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 75, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beachcomber Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 75, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6358cbc22826fd882ce0630a8986432f0f0050446a58fa5e7f2381fb71442cfeef471684cfac290cfa4bfaf9420e2144a963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 75 Marine Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.871484 30.364344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang