Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachcombers Bed and Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Beachcombers Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wickus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus S

Mooi en gemaklik.

Baie mooi blyplek met 'n uitsig van die see en ligtoring. Lekker stoep en braaiplek.

Shearle B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shearle B

Fantasties!

Perfekte ligging, asemrowende see-uitsig, uitstaande gasvryheid en die beste see strande is maar net 'n paar van die woorde waaraan ek kan dink om my vakansie op te som. Ek en my gesin het ons gate uit geniet. Dankie Susie, dit was awesome!

Beachcombers Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Shearle
Was wonderlik om jul te leer ken.
Lieflike aand verder.
Liefde uit Agulhas,
John & Susie

Beachcombers Bed and Breakfast
Anesca V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesca V

Excellent

Very friendly and accommodating people.

Riana A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana A

Baie aangenaam en lekker. Baie vriendelike eienaars.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons te help met plek in vrieskas en yskas aangesien ons kos vir Kersete moes saamneem. Dit was lekker om so gasvry deur ons eie Suid-Afrikaanse eienaars ontvang te word.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 74, L'Agulhas, 6287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d601dd54df23f4521154f5a1c397c14224e734c77dc50c8456caf535100a669c9e9d294724001ffde444b492de45a56f5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 74 Main Road L'Agulhas 6287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822541030058 20.023426328836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang