Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront @ Stilbaai

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marzanne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ouers en onderwysers met tieners. Absoluut amazing plekkie! Lekker groot, en baie netjies. Het niks gekort nie. Baie meer spacious as op foto's. Sal beslis weer teruggaan. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roche
Beachfront @ Stilbaai
Ag, dankie vir jou mooi resensie Marzanne! Sien uit om julle weer te sien!

Neil D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Short breakaway. The accommodation is comfortable and well-equipped and well suited to a larger group. The host was very welcoming and friendly. Really enjoyed our stay in Stilbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roche
Beachfront @ Stilbaai
Thanks for your lovely review, Neil. Hope to see you guys again soon!

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Pragtige huis. Ons was 4 volwassenes en 2 kinders wat die naweek daar gebly het. Dit was heerlik vanaf ons gearriveer het, tot ons vertrek. Roche was baie gasvry met ons aankoms. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die strand is letterlik minder as 2 minute se stap en die kinders was baie gelukkig om buite te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roche
Beachfront @ Stilbaai
Baie dankie vir die mooi resense Louis! Was lekker om julle hier te he en hoop ons sien julle sommer goou weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Roche
Beachfront @ Stilbaai
Hi Delia, thanks for your feedback, we will surely be looking at this!

Burgert V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Oudste seun se 40ste verjaardag. 3 dae van lekker kuier in 'n uitstekende gastehuis. Volledig toegerus vir 8 gaste, gerieflik naby die oseaan geleë en eienaars baie professioneel en behulpsaam. Net jammer die naweek was so kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roche
Beachfront @ Stilbaai
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te he en hoop ons sien julle sommer gou weer.

Petro-mari G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Gemaklik, stil, ontspanne, gesinsvriendelike, goed ingerigte huis. Was heerlik om in so mooi omgewing na 'n besige tyd tot stilstand te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roche
Beachfront @ Stilbaai
Baie dankie vir jou mooi resensie. Sien uit om julle vinnig weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Gordon-straat 44, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34862a8bea54b03d8d9b52ca48eba2fd8f67e5c5f5253ad0d36ad4bd3ce2f18931e422753cfe9d865078a4cc75fb575f3c7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 44 Gordon Street Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 13:00 -34.370557976198 21.434931445786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang