Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Apartment with Stunning Views

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Venessa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Een van die beste eenhede sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Alles baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het so lekker gerus. Alles was perfek gewees. Amazing view vanaf die stoep en selfs binne ook. Kombuis het alles wat mens nodig het. Skottelgoedwasser en tuimeldroër was 'n bonus. Jenny was wonderlik gewees. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Great stay with great views. Well done on a lovely place, kept really well and neat and tidy. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlana O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Baie kinders op perseel, sal aanbeveel vir 'n gesin. Ons het baie lekker gebly. Die leefarea is 'n wenner. Dankie vir die moeite.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irshik B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Satisfaction from a much needed break. Comfortable. Calming. Relaxing. Close to Ballito.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beste plek om te bly as jy 'n see-uitsig wil hê. Die plek is puik en Jenny het ons baie goed ontvang en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Best stay ever. Very nice place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Uitstekend en stunning. Vriendelike mense, baie behulpsaam. Woonplek is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Wonderlike seeuitsig en naby aan alles wat mens nodig kon kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saréne O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Vinnige blaaskans. Perfekte blyplek vir 'n gesin met jong kinders. Baie gemaklik, ruim, en skoon. Goed toegeruste kombuis en genoeg plek aan tafel vir al die gaste. Nie te ver van restaurante en winkels en net 'n kort stappie van die strand en getypoel. So bietjie opknapping nodig, maar dit belemmer nie jou verblyf nie. Waarde vir geld uit en uit, ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tristan H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Stunning I would 100% recommend this place to a friend, especially during the Sardine run. We have seen an unbelievable amount of wildlife from the house, from Dolphins, Whales and sharks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4268ab5ad6c398127181324eac8c9b019d529463cedc06aac948b4531972d84d8dbec71af15d2bae02953f04ad57ae911ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.51439 31.23085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang