Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 90, Eenheid 302B, Shell-weg 2, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beachfront Bliss is 'n selfsorgwoonstel oorkant Bloubergstrand. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, oond, stoof, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en Netflix en gemaklike sitplek. Daar is ook gratis WiFi.

Die privaat balkon het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n pragtige uitsig oor Bloubergstrand en op Tafelberg. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Beach Boulevard 90, Eenheid 302B, Shell-weg 2, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 90, Eenheid 302B, Shell-weg 2, Bloubergstrand, 7439, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA354f145a98c5dd67c36fc8d83b72303ae1d3fde6f7b8ea30edd2de52a243d0617bd76f47406fb95ce2bd5069ee2940107b69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 90 Beach Boulevard Unit 302B, 2 Shell Road 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.8123266981 18.471075613352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang