Beachfront Cabanas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Betty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Elrica S - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Hi Elrica, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, so bly julle het so lekker gebly by ons, hoop om julle weer te sien, julle is altyd welkom!
Groete
Betty
Andre And Alet V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Stefan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie geriewe, skoon, veilig, gemaklik.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Thank you Stefan for your excellent review, we look forward to hosting you again. It was a pleasure having you stay with us!
Regards,
Betty
Cara J - Feb 2024
Algehele gradering
Extremely happy and will return.
Lincoln B - Jan 2024
Algehele gradering
Very friendly and accommodating. Awesome sea view and beach access. Unit superb.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Hi Lincoln
Thank you so much for your fantastic review, it was a great pleasure hosting you and we look forward to being of service to you in the future!
Wykus L - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend en sal sterk aanbeveel word.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Hi Lizzie,
Thank you so much for your awesome review. It was a great pleasure having you as our guest!
Regards,
Betty
Belinda T - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut awesome.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Hi Belinda
Thank you so much for your awesome review. It was a great pleasure having you stay with us!
Regards
Betty
Zandile D - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely homely.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Thank you for your awesome review Zandile, it was a pleasure hosting you and we look forward to being of service to you in the future.
Regards
Betty
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Ronel K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs. Niks was te veel moeite nie. Ons was daar vir die comrades en het spesiale aankomstyd gevra en ook vertrektyd. Kamers was silwerskoon en beddegoed kraakvars, als baie netjies en baie goed ingerig ons het baie lekker gebly! Ons het so tuis gevoel!
Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Leopold D - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik. Sal definitief die plek aanbeveel.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Hi Leopold
Thank you for your awesome review, it was a pleasure having you as our guest!
Regards
Betty
Chantell V - Jan 2023
Algehele gradering
Clean, friendly.
Serli M - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Beachfront Cabanas se terugvoer
Hi Serli, thank you so much for your awesome review. It was a pleasure having you stay with us. Regards, Betty
Deon J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Ons was min by Beachfront.
Jan P - Des 2022
Algehele gradering
It was short and pleasant.
Marie F - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike woonstel.
Chris M - Feb 2022
Algehele gradering
Was uitstekende verblyf.
Matisetso H - Nov 2021
Algehele gradering
The most tranquil place.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Thank you for your excellent review, it was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit.
Regards,
Betty
Johan M - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay, very close to the beach.
Gerda (mobile Meetings) R - Mei 2021
Algehele gradering
Goed
Laureen M - Apr 2021
Algehele gradering
The cabana satisfied all our needs, everything one needed was there. Since no children are allowed our stay was very peaceful and therapeutic? We were accommodated an extra night very kindly.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Thank you Laureen for your lovely review. It was a pleasure having you and we look forward to having you stay with us again.
Regards
Betty
Bertus G - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Samil P - Mrt 2021
Algehele gradering
Practically on the beach.
Lees meerJeffrey M - Jan 2021
Algehele gradering
A Very good one.
Hendrik P - Des 2021
Algehele gradering
Baie naby aan die strand, wat 109% van 'n vakansie makliker maak!
Lees meerDes D - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely pleasant environment, beautiful view and amenities closeby!
Alta E - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, professioneel, binne stap afstand van strand
Elna J - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker vakansie gehou. Betty was baie vriendelik.
Sibongile N - Mrt 2020
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Elize K - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing getaway.
Lees meerElsabe D - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Jan W - Feb 2019
Algehele gradering
Die eienaars het vir my gewag totdat ek aangemeld het aangesien ek laat was en hulle het my verwerkom en 'n aangename gesprek met my gevoer.
Maryna W - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies plek.
Edwina H - Des 2018
Algehele gradering
Awesome stay.
Rees A - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie vriendelike diens, dankie.
Sharon E - Sep 2018
Algehele gradering
What a beautiful place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n pragtige plek!
Pragtige uitsig. Pragtige kamers. Vriendelike gashere. Sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ruan W - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Lloyd S. N - Nov 2017
Algehele gradering
Splendid experience worth retaking.
Ullysses M - Okt 2017
Algehele gradering
An amazing warm welcome.
Maureen J - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was awesome!
Rina R - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker gekuier. Geen klagtes nie.
Beachfront Cabanas se terugvoer
Dankie Rina, ek is bly julle het die vakansie en die verblyf geniet en ek sien uit daarna om weer 'n goeie diens aan julle te lewer in die toekoms.
Groete
Betty
Nico V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Petrus V - Aug 2016
Algehele gradering
Excellent.
Herman B - Jul 2016
Algehele gradering
Rustige, aangename verblyf in 'n stil omgewing met baie goeie skoon strand en uitstekende visvangarea.
Louissa S - Mei 2015
Algehele gradering
Ek en my man het dit baie geniet, als was puik! Betty en haar span sal ons beslis weer sien, met vriende en familie!
Aletta B - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Steve V - Des 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Peter R - Sep 2014
Algehele gradering
Absoluut fantasties - alles netjies en skoon en die eienaar was baie hulpvaardig en besonder vriendelik, niks was te veel moeite nie. Sal definitief weer daar 'n bespreking maak.
Mariena S - Mrt 2014
Algehele gradering
Enjoyable with a excellent sea view from nr 3 apartment
Anneline G - Jun 2014
Algehele gradering
Lekker, maar het betaal vir onnodige goed.
Hannelie N - Nov 2013
Algehele gradering
Geskik vir 'n kleiner gesinswegbreek.
Rhona K - Des 2013
Algehele gradering
A good breakaway destination
- Kapasiteit: 11 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seafront-rylaan 11, Winklespruit Strand, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang