Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Cabanas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Beachfront Cabanas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre And Alet V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre And Alet V

Heerlik.

Baie lekker, het 'n baie mooi uitsig oor die see gehad.

Stefan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Goeie geriewe, skoon, veilig, gemaklik.

Was baie gasvry en ons was uiters tevrede met ons verblyf!

Beachfront Cabanas se terugvoer

Thank you Stefan for your excellent review, we look forward to hosting you again. It was a pleasure having you stay with us!
Regards,
Betty

Beachfront Cabanas
Cara J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara J

Extremely happy and will return.

Very comfortable, inviting and friendly.

Lincoln B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lincoln B

Very friendly and accommodating. Awesome sea view and beach access. Unit superb.

Very pleasant stay. Friendly hosts.

Beachfront Cabanas se terugvoer

Hi Lincoln
Thank you so much for your fantastic review, it was a great pleasure hosting you and we look forward to being of service to you in the future!

Beachfront Cabanas
Wykus L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wykus L

Uitstekend en sal sterk aanbeveel word.

Baie lekker plekkie reg op die see. Baie goeie see-aansig vanaf die boonste verdieping. Ek beveel die plekkie aan en sal enige tyd weer teruggaan daarheen. Alles baie netjies by verblyf en ook gerieflik. WiFi-opvangs ietwat van 'n probleem.

Beachfront Cabanas se terugvoer

Hi Lizzie,
Thank you so much for your awesome review. It was a great pleasure having you as our guest!
Regards,
Betty

Beachfront Cabanas
Belinda T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda T

Absoluut awesome.

Ons verblyf was absoluut fantasties. Kon nie vir beter gevraag het nie. Sal volgende jaar beslis weer daar wees. Dankie julle!

Beachfront Cabanas se terugvoer

Hi Belinda
Thank you so much for your awesome review. It was a great pleasure having you stay with us!
Regards
Betty

Beachfront Cabanas
Zandile D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile D

Absolutely homely.

A home away from home, very peaceful and private.

Beachfront Cabanas se terugvoer

Thank you for your awesome review Zandile, it was a pleasure hosting you and we look forward to being of service to you in the future.
Regards
Betty

Beachfront Cabanas
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie tevrede.

Vriendelike diens, waarde vir geld, woonstel en beddegoed mooi skoon.

Ronel K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Baie vriendelike ontvangs. Niks was te veel moeite nie. Ons was daar vir die comrades en het spesiale aankomstyd gevra en ook vertrektyd. Kamers was silwerskoon en beddegoed kraakvars, als baie netjies en baie goed ingerig ons het baie lekker gebly! Ons het so tuis gevoel!

Die plekkie het 'n mooi uitsig en die strand is net oorkant die straat! Voertuie is veilig agter toesluithekke en weereens uitsekende diens! Ons reis baie en ek was aangenaam verras!

Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Waarde vir geld.

Vriendelike, goeie diens. Kamer skoon en netjies.

Leopold D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leopold D

Wonderlik. Sal definitief die plek aanbeveel.

Fantastiese plekkie. Baie goed toegerus. Die stortkop is fantasties. En die braaigeriewe is wonderlik. Ek sal definitief weer kom kuier.

Beachfront Cabanas se terugvoer

Hi Leopold
Thank you for your awesome review, it was a pleasure having you as our guest!
Regards
Betty

Beachfront Cabanas
Chantell V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell V

Clean, friendly.

Nice location, clean, friendly service.

Serli M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Serli M

Goeie waarde vir geld!

Beachfront Cabanas is netjies, skoon en privaat. Eienaars en personeel is vriendelik en ontvanklik. Uitstekende toegang tot die strand.

Beachfront Cabanas se terugvoer

Hi Serli, thank you so much for your awesome review. It was a pleasure having you stay with us. Regards, Betty

Beachfront Cabanas
Deon J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J

Baie aangenaam. Ons was min by Beachfront.

Aangenaam. Netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Ek en my vroutjie het die tyd geniet. Jammer ons kon nie daar swem nie, maar dit is die regering se toedoen.

Jan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

It was short and pleasant.

Access to the beach is easy. It was really worth the money. I'll recommend it to anyone who really wants a good holiday.

Marie F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Baie gerieflike woonstel.

Pragtige plekkie gebly.

Chris M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Was uitstekende verblyf.

Die eienaar was baie beleefd en die plek was elke dag skoongemaak. Sal dit vir al my vriende en familie aanbeveel.

Matisetso H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matisetso H

The most tranquil place.

Betty and her hubby are the best hosts. The place is situated close to the beach, which was my favourite part of the stay. I loved it and will definitely return.

Beachfront Cabanas se terugvoer

Thank you for your excellent review, it was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit.
Regards,
Betty

Beachfront Cabanas
Johan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Great stay, very close to the beach.

Comfortable, clean and homey.

Gerda (mobile Meetings) R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda (mobile Meetings) R

Goed

Alles was in orde gewees.

Laureen M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laureen M

The cabana satisfied all our needs, everything one needed was there. Since no children are allowed our stay was very peaceful and therapeutic? We were accommodated an extra night very kindly.

We loved our stay situated across the road from the beach. So ideal. The owners are very friendly and helpful and I was actually sad to leave there. Will definitely stay there again.

Beachfront Cabanas se terugvoer

Thank you Laureen for your lovely review. It was a pleasure having you and we look forward to having you stay with us again.
Regards
Betty

Beachfront Cabanas
Bertus G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus G

Heerlik en ontspannend.

Besonderse gasvrye eienaar/bestuurder en personeel. Ons sal definitief weer van hul dienste gebruik maak.

Samil P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samil P

Practically on the beach.

Leave your room, go through an access gate, cross the road and you're at the beach! It really is that close, and to the swimming part of it, lifeguards are on duty. My room had everything that was needed for self-catering. There's a comfy couch and a flat screen, as well as a patio. There's a pool on the property, and there are braai facilities with bomas, benches and tables. My only issue was the check-out time, which is 9am. However, with everything considered, that really doesn't affect my 5 star rating.

Jeffrey M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey M

A Very good one.

The place was clean and spacious. The staff was very friendly and helpful.

Hendrik P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Baie naby aan die strand, wat 109% van 'n vakansie makliker maak!

Netjiese verblyf. Wat jy sien op die foto's is baie akkuraat. Die amenities is uitstekend en werk baie mooi. Daar is alles wat jou gesin kon benodig! Bring net jou kos saam (of koop by die naaste winkels)! Baie vriendelike gashere! Uitstekende ligging, basies reg by die strand. Naby aan Amanzimtoti en lokale winkelsentrums, so jy hoef nooit te ver te ry/loop om vars kruideniersware aan te skaf nie. Die veiligheid is "OK", maar kan moontlik bietjie verbeter word. Die parkeerarea kan tot 4 motors huisves, maar die ligging/ontwerp van die parkeerarea is 'n nagmerrie! Jy moet regtig weet hoe om te bestuur om in en uit hierdie parkeerarea te ry.

Des D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Des D

Lovely pleasant environment, beautiful view and amenities closeby!

Would prefer more sporting channels on TV!

Alta E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta E

Baie netjies, professioneel, binne stap afstand van strand

Heerlike kuier gehad. Baie dankie Bettie

Elna J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna J

Ons het baie lekker vakansie gehou. Betty was baie vriendelik.

Ons het ons vakansie baie geniet. Eienaars baie vriendelik. Naby winkels.

Sibongile N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile N

I enjoyed my stay.

The check out time is a bit too early, 09:00. Otherwise everything is perfect.

Elize K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Amazing getaway.

What a surprise. A gem of an establishment with the most caring owners. The staff are great and the accommodation even better. We stayed in number 3 and had the most amazing sea view. This will definitely become our monthly break away. A beautifully well-kept establishment with small surprises for the self-catering unit. Tea and coffee with rusks were provided as a welcome and you don't even have to bring your own dish towel and dishwashing liquid. Units are serviced during the week which is a nice touch and speaks volumes of the caring owners. You have to visit this establishment.

Elsabe D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Absoluut uitstekend.

Beslis die netjieste, skoonste vakansieverblyf waar ek ooit was. Betty en Neil, die eienaars twee pragtige mense asook die twee dames wat sorg dat eenhede skoon en netjies is, en die tuinman vir die gronde, swembad en braaiarea! As enkel vrou beveel ek dit beslis aan, met oop vensters en skuifdeur geslaap!

Jan W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W

Die eienaars het vir my gewag totdat ek aangemeld het aangesien ek laat was en hulle het my verwerkom en 'n aangename gesprek met my gevoer.

Baie geleë, netjies en alles wat 'n alleen reisiger wil hê. TV-diens was nie goed nie. Verder puik, ek sal beslis weer daar aandoen en verwysings aan ander veskaf. Baie bly oor daar lugreëling in die vertrek is.

Maryna W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna W

Baie netjies plek.

Die plek is vir grootmense. Kinders sal hulle dood verveel. Selfs ons as ouer mense was taamlik verveeld.

Edwina H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina H

Awesome stay.

We got what we were promised.

Rees A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rees A

Pragtige uitsig en baie vriendelike diens, dankie.

Baie dankie vir ‘n heerlike paar dae, julle akkommodasie is puik en baie gerieflik en die uitsig baie mooi. Ek sal weer kom kuier.

Sharon E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon E

What a beautiful place!

Beautiful view. Stunning rooms. Very friendly hosts. Would definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n pragtige plek!

Pragtige uitsig. Pragtige kamers. Vriendelike gashere. Sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ruan W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan W

Uitstekend.

Die ligging is perfek en die eenhede bo verwagting netjies. Die veilige parkering is ook 'n bonus. Sal dit beslis weer besoek.

Lloyd S. N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd S. N

Splendid experience worth retaking.

It was an amazing time well spent at a particularly well established and well maintained place.

Ullysses M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ullysses M

An amazing warm welcome.

It was amazing when the owner at one glance in our vehicle, realised it will have difficulties to reach the parking reserved for the room we booked and offered their private garage for our vehicle for the duration of our stay.

Maureen J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J

Dit was awesome!

Beachfront Cabanas sal ek definitief aanbeveel. Dit is lekker naby die strand. Baie netjies en stil.

Rina R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina R

Lekker gekuier. Geen klagtes nie.

Lekker gekuier. Geen klagtes nie.

Beachfront Cabanas se terugvoer

Dankie Rina, ek is bly julle het die vakansie en die verblyf geniet en ek sien uit daarna om weer 'n goeie diens aan julle te lewer in die toekoms.
Groete
Betty

Beachfront Cabanas
Nico V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie goed.

Die eienares het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en alle navrae/probleme is effektief opgelos. Ons sal weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Petrus V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Excellent.

We would recommend it to anybody who want a quiet place close to the seashore.

Herman B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Rustige, aangename verblyf in 'n stil omgewing met baie goeie skoon strand en uitstekende visvangarea.

Sien die sterre.

Louissa S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louissa S

Ek en my man het dit baie geniet, als was puik! Betty en haar span sal ons beslis weer sien, met vriende en familie!

Ons het aankom die Saterdag, moeg gery vanaf Johannesburg, maar die vriendelike ontvangs, die mooi en skoon woonstel, en les bes die mooiste uitsig op die see het ons kort wegbreek die moeite werd gemaak!

Aletta B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta B

Baie lekker.

Ons het die week daar baie geniet. Ek sou net graag wou sien dat daar nuwe koffiebekers is (sonder "tjips") en dat al die ou melamien breekgoed uitgegooi word.

Steve V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steve V

Ons het dit baie geniet.

Ons sal dit aanbeveel vir enige iemand wat net wil wegkom om te rus. Dis net jammer jy moet ver ry om by winkelsentrums uit te kom, want daar is nie in die area nie.

Peter R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

Absoluut fantasties - alles netjies en skoon en die eienaar was baie hulpvaardig en besonder vriendelik, niks was te veel moeite nie. Sal definitief weer daar 'n bespreking maak.

Ek hou van visvang en swem in die see, en die feit dat die see net oorkant die pad is, is absoluut 'n plus! Ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie, maar ek dink hierdie plek kan vreeslik lekker wees as die weer saamspeel. En boonop is die winkelsentrums minder as 'n kilometer weg!

Mariena S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariena S

Enjoyable with a excellent sea view from nr 3 apartment

We had a enjoyable and peaceful stay and appreciated the lovely sea view.

Anneline G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline G

Lekker, maar het betaal vir onnodige goed.

Dit was baie lekker plek gewees. Ons was in 'n vierslaapplek gewees en ons was drie volwassenes die eerste aand en vier volwassenes die tweede aand. Met twee babas. Ons moes R100 per kop ekstra betaal, selfs vir 'n baba jonger as een. Ons het wel die plek geniet en lekker gerus. Ons sal verseker weer gaan!

Hannelie N - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N

Geskik vir 'n kleiner gesinswegbreek.

Ons het heerlik gebly in hierdie oopplan eenheid. Die kinders het dit baie geniet, aangesien die strand 'n klipgooi van die eenheid af is, en die swembad was 'n bonus. Ons sal beslis die eenhede aanbeveel vir familie en vriende!

Rhona K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhona K

A good breakaway destination

I would definitely recommend this beautiful place to anyone. The owners are friendly and welcoming and a far cry from owners of other places whose first priority is the money. I would definitely come here again.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seafront-rylaan 11, Winklespruit Strand, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA734daabdca22a9c9066d7825c143fd6e9f77b29ab511f8533aaaef28ebef0d18d38c98fb3773344c4042a426fb3c717e03b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 11 Seafront Drive Winklespruit Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.094674614679 30.861380651659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang