Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Cabanas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elrica S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties. Fantasties, vriendelike mense, netjies en asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Beachfront Cabanas
Hi Elrica, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, so bly julle het so lekker gebly by ons, hoop om julle weer te sien, julle is altyd welkom! Groete Betty

Andre And Alet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker, het 'n baie mooi uitsig oor die see gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Goeie geriewe, skoon, veilig, gemaklik. Was baie gasvry en ons was uiters tevrede met ons verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Beachfront Cabanas
Thank you Stefan for your excellent review, we look forward to hosting you again. It was a pleasure having you stay with us! Regards, Betty

Cara J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Extremely happy and will return. Very comfortable, inviting and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lincoln B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very friendly and accommodating. Awesome sea view and beach access. Unit superb. Very pleasant stay. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Beachfront Cabanas
Hi Lincoln Thank you so much for your fantastic review, it was a great pleasure hosting you and we look forward to being of service to you in the future!

Wykus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend en sal sterk aanbeveel word. Baie lekker plekkie reg op die see. Baie goeie see-aansig vanaf die boonste verdieping. Ek beveel die plekkie aan en sal enige tyd weer teruggaan daarheen. Alles baie netjies by verblyf en ook gerieflik. WiFi-opvangs ietwat van 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Beachfront Cabanas
Hi Lizzie, Thank you so much for your awesome review. It was a great pleasure having you as our guest! Regards, Betty

Belinda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Absoluut awesome. Ons verblyf was absoluut fantasties. Kon nie vir beter gevraag het nie. Sal volgende jaar beslis weer daar wees. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Beachfront Cabanas
Hi Belinda Thank you so much for your awesome review. It was a great pleasure having you stay with us! Regards Betty

Zandile D
1 nag
5.0
Okt 2023

Absolutely homely. A home away from home, very peaceful and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betty
Beachfront Cabanas
Thank you for your awesome review Zandile, it was a pleasure hosting you and we look forward to being of service to you in the future. Regards Betty

Johan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie tevrede. Vriendelike diens, waarde vir geld, woonstel en beddegoed mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie vriendelike ontvangs. Niks was te veel moeite nie. Ons was daar vir die comrades en het spesiale aankomstyd gevra en ook vertrektyd. Kamers was silwerskoon en beddegoed kraakvars, als baie netjies en baie goed ingerig ons het baie lekker gebly! Ons het so tuis gevoel! Die plekkie het 'n mooi uitsig en die strand is net oorkant die straat! Voertuie is veilig agter toesluithekke en weereens uitsekende diens! Ons reis baie en ek was aangenaam verras!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seafront-rylaan 11, Winklespruit Strand, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA734daabdca22a9c9066d7825c143fd6e9f77b29ab511f8533aaaef28ebef0d18d38c98fb3773344c4042a426fb3c717e03b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 11 Seafront Drive Winklespruit Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.094674614679 30.861380651659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang