Beachfront Garden Cottages
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en bedlampies langs die bed. 'n Elektroniese kluis vir waardevolle besittings is in die kas ingebou en die kode sal met bespreking voorsien word. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en bedlampies langs die bed. Die derde slaapkamer is 'n kinderkamer met of 2 enkelbeddens of 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het ook ingeboude kaste. Die enkelbadkamer het 'n stort, wasbak, grimeerkas en toilet. Die oopplan-sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Daar is ook 'n DVD-speler sodat gaste flieks kan kyk. Die oopplan-kombuis het granietblaaie en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, die nodige kookgerei, 'n elektriese braaipan, eetgerei, 'n ketel en broodrooster. Ses buite- en strandstoele word voorsien sowel as linne en badhanddoeke. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die kothuis het sy eie onderdakparkeerplek en gaste kan ook langs die kothuis parkeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke kothuis het onderdakparkeerplek vir een voertuig. Die hoofhuis het 'n aparte motorhuis vir een voertuig. Bykomende voertuie en gaste mag van oop spasies langs die kothuise gebruik maak.
Gaste word aangeraai om ander gaste in ag te neem wanneer hulle parkeer. Alle gaste moet maklik in en uit die verblyf kan kom.
Albei kothuise is rolstoelvriendelik en het veiligheidsrelings in die badkamers. Let daarop dat die hoofhuis nie rolstoelvriendelik is nie.
Let dat die breekskadedeposito direk aan die eienaar voor die inklokdatum betaal moet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

1 x Stapelbed

Die Luukse Strandhuis is reg op die strandfront en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbelbed en 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die derde slaapkamer. Daar is ook 'n ekstra gastetoilet. Elke kamer het lugversorging, WiFi en 'n TV waarop Apple TV afgelaai is. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is gefilterde water op die perseel. Die oopplan-sitarea het skuifdeure van aliminium. 'n skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke kothuis het onderdakparkeerplek vir een voertuig. Die hoofhuis het 'n aparte motorhuis vir een voertuig. Bykomende voertuie en gaste mag van oop spasies langs die kothuise gebruik maak.
Gaste word aangeraai om ander gaste in ag te neem wanneer hulle parkeer. Alle gaste moet maklik in en uit die verblyf kan kom.
Albei kothuise is rolstoelvriendelik en het veiligheidsrelings in die badkamers. Let daarop dat die hoofhuis nie rolstoelvriendelik is nie.
Let dat die breekskadedeposito direk aan die eienaar voor die inklokdatum betaal moet word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Green Point-rylaan 17, Clansthal, 1470, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang