Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Gem

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Beachfront Gem
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Clyde H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde H

Sorgvry en genotvol.

Die eenheid is netjies en baie modern ingerig. Dit beskik oor als wat jy benodig en die leefruimte is baie veelsydig. Die enigste negatief was 'n reminder om 20:00 wat sê ek moet die oggend 10:00 uit wees. Ek weet dit en wil graag my laaste aand ten volle sonder so 'n reminder geniet.

Beachfront Gem se terugvoer

Hi Clyde,

Thank for your lovely feed back and we hope to host you again. We did not mean to upset you by sending a reminder. It is a courtesy message we send to all guests as many are not all as diligent as you in reading the house rules. We have often showed up to clean the apartment and still found guests inside thus creating delayed check-ins for new guests on the same day. We strive to ensure your check-in and check-out process runs smoothly and provide the best service we can.

Beachfront Gem
Maryna V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Baie aangenaam.

Tevrede, geen klagtes oor die naweek daar nie.

Amorie R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie R

Beachfront Gem is 'n ware gem en oasis.

Dis 'n uiters netjiese eenheid wat uitkyk oor die see. Dis perfek geleë en baie veilig ook. Ek kan nie wag om weer daar te gaan bly nie.

Lfj J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lfj J

Beautiful sea view.

Excellent, just what I needed.

Marietha R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha R

Gerieflik.

Plek is baie sentraal en geleë naby lekker restaurante. Die spasie was lekker groot. Net 'n bietjie meer pakplek gesoek in die kamerkas vir klere. Daar was net hangplek. Die badkamer en stort kort 'n lekker skoonmaak-sessie. Om 'n wasmasjien te gehad het ook baie gehelp en dit was gerieflik.

Marion J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion J

Ek beveel Beachfront Gem beslis aan.

Beachfront Gem is beslis 'n gem. Ons het dit baie geniet, sal weer besoek. Pragtige uitsig.

Henrietta B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta B

Kos vir die siel!

Die naweek was net te kort en te besig om die "gem" ten volle te geniet, maar ek kon al die boksies aftick. Veilige parkering vir my motor, see-uitsig waar ek die see kon sien, hoor en ruik. Gerieflike blyplek met 'n ekstra "touch" soos heerlike snoepighede, 'n bak vars vrugte en alles skoon en netjies en alles wat mens nodig het vir so 'n wegbreek. Sal dit beslis aanbeveel en as daar 'n geleentheid is, dit vir sekerlik weer bespreek!

Chrystal S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal S

A real beautiful gem.

I had a fantastic weekend with my husband and Beach Front Gem has definitely added to my memory box. well-located apartment beach at our doorstep, mall a walking distance had a fantastic time at the gym and sauna despite the nitty gritty which was sorted by Kelly it's definitely recommended!!

Miem D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miem D

Aangenaam verras. Die netjieste en mooiste woonstel. Absolute waarde vir geld.

Die eienaar het in detail en met foto's vir ons verduidelik hoe om by die woonstelle te kom en hoe om toegang te kry. Die eenheid lyk soos die foto's. Die Wi-Fi en DStv werk. Daar is nie 'n gesukkel nie. Die eienaar het koffie, koekies en 'n pak aarbeie vir ons gelos. Absoluut waarde vir geld.

Raymond K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond K

Woonstel was netjies en baie mooi skoon.

Die bed en die sitbank was baie ongemaklik. Miskien is dit tyd vir opgradering. Verder was on kuier baie lekker,. Dankie.

Beachfront Gem se terugvoer

Hi Raymond
Thank you for your feedback. We are sorry to hear you did not find the bed comfortable. We wish you rather addressed this situation with us personally as we had a guest stay after you, who informed us. Within 2 hours we bought a new bed and had it delivered and replaced. We strive to ensure our guests are happy and satisfied.

Beachfront Gem
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Tower, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA828a518924430b7cb7f77f304ecae20146d9a2db0e311a0806d684fb3f4ddc962ffb59e8b4f7b6452ef7178dd41ee40d9d73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Beach Road Hibernian Tower 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.11429278167 18.822795247816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang