Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherweg 6, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Beachfront House is op die strandfront in Port Alfred en hierdie dubbelverdiepingvakanasiehuis bied verblyf aan gaste wat van die buitelewe, strand en 'n lekker tyd hou.

Beachfront House is geskik vir 9 gaste en het 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers en 'n aparte badkamer. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is onder en het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer is onder en het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is langs die balkon en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is onder en het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die leefarea wat gemaklike banke en 'n TV met die volle DStv-pakket het. Daar is 'n etenstafel met 8 stoele. WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n sitarea bo met gemaklike rusbanke en 'n TV. Dit lei na die stoep wat met 'n see-uitsig spog.

Die leefarea se deure lei na die onderdakdek wat 'n ingeboude braai en buitesitplek het. Daar is 'n eetarea waar gaste etes kan geniet.

Die eiendom het oorgenoeg parkeerplek, 'n buitestort en 'n aantrekkamer. Dit is stapafstand van die strand af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 77

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kingfisherweg 6, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherweg 6, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbab20a26d1b9d05959e079506b2190526b59b02d89700ad9d4aaf01914fd484878764407cda0ddd5ce986608272a5c234cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 6 Kingfisher Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.611854779505 26.888282820238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang