Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.2/5

Elsjerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

1.2 uit 5van 2 resensies vir Beachfront Inn
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Louis V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louis V

Negatiewe ervaring!

Hierdie was glad nie waarde vir geld nie! Die plek kort baie aandag en restourasiewerk! Handdoeke was nie skoon nie. Slegs handseep in die badkamer. Geen koffie/tee in die kamer nie! Die plek kan regtig nie aanbeveel word nie!

Mariette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mariette G

Nie vir die reisiger wat netjiese verblyf soek nie.

Binne 30 minute het ons ander verblyf gekry. Vir iemand wat netjiese en skoon verblyf soek, is hierdie nie die plek nie.

Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-rylaan 56, Winterstrand, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ba69e5409e071fdb5ab0439959e27167c50325734a36a931b009c426a8fa3751f8fac3ed5634ea330401f1420ce0ca93e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 2 5 1 2 56 Munro Drive Winterstrand 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.094218 27.7926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang