Casa Playa No. 5
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 36, Umhlanga Rocks, Uhmlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Casa Playa No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Umhlanga, KwaZulu-Natal en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel is op die 5de verdieping, het lugversorging, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spabad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, bababedjie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet het. Die oorblywende badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis.
Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi. Die eenheid het ook 'n kragopwekker en 'n waterreservoir.
Daar is 'n balkon wat met 'n asemrowende uitsig oor die see spog en buite-eetplek en 'n Weber-braai het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Ligging
- Lagoonrylaan 36, Umhlanga Rocks, Uhmlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 36, Umhlanga Rocks, Uhmlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang