Beachfront Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 303, Blue Waters 39, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachfront Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in die veilige Blue Waters-kompleks in Seepunt en is ideaal vir 'n paartjie wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié woonstel beskik oor 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Hierdie ateljee beskik ook oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Dié eenheid beskik oor 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Die ligging van hierdie kompleks is 'n kort entjie se stap vanaf die strand asook talle winkels en seerestaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Harry Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kusweg 303, Blue Waters 39, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachfront Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 303, Blue Waters 39, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang