Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Beachhouse Villa II

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Vincent T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die verblyf was pragtig netjies en so rustig. Ons het elke oomblik daar geniet en die gasvryheid en vriendelike diens. Hou so aan, ons sal weer van julle laat weet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Heerlik rustig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Die huis is mooi netjies, skoon en modern. Ons het 2 kleintjies onder 2 gehad wat die ruim area geniet het. Die kombuis is goed toegerus en lekker groot. Die badkamers is mooi skoon en modern en ons het heeltyd warm water gehad. Ons het niks om eers aan te beveel nie, alles was daar en het goed gewerk. Dis stapafstand van die see met 'n uitsig oor die see, en baie lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige, skoon plek met uitstekende geriewe. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie lekker! Beachouse Villa is stapafstand vanaf die strand, lekker stil area. Die huis is in twee gedeel en daar was 'n ander persoon ingeboek langs ons. Dit is steeds lekker privaat en mens kan glad nie die ander mense sien of hoor nie. Baie mooi netjies, persoonlike diens vanaf die eienaars en goeie ligging, ons het lekker gebly en ek beveel hierdie plek graag aan vir ander paartjies of enkellopende persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis P
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Hoogs aanbeveel en sal weer daar gaan bly. Het tyd daar baie geniet. Baie netjiese en skoon plek. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lezan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2023

Hierdie juweel van 'n plek is definitief een van ons top 5 bestemmings! Dit is so 'n rustige omgewing, die huis is pragtig, ongelooflik skoon en netjies. Die gasvrou is regtig dierbaar verby en niks is te veel moeite vir haar gewees nie. Ons sal definitief weer hier bly! Als werk, als is skoon en dis so 'n gemaklike huis. Dit voel asof jy steeds by jou eie huis is. Die plek is regtig pragtig en jy kan sien dit word mooi na gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Donnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 2370, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1423a871f685ba91cc411428922e48dc48a710018408a526e12721a8d2bc81117a29dd4a21469b58a6e30b7aa5e629141a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2370 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.003278676447 22.651820565754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang