Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BeachKaya

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jan 2024 tot 14 Des 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies of privaat funksies word toegelaat sonder vooraf kennisgewing en toestemming nie.

Geen geraas wat die bure mag steur of enige wet oortree word toegelaat nie. Geraas moet tot 'n minimum gehou word na 22:00.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Rook is streng in die huis verbode, maar gaste mag wel buite rook.

Gedurende verblyf sal die huurder die perseel en inhoud daarvan in goeie orde en toestand hou en met vertrek sal die perseel en inhoud in dieselfde orde en toestand gelaat word as waarin dit gevind is met aanvangs van verblyf.
Die huurder moet enige besware of fout met die perseel binne 24 uur na aankoms aanmeld.
Indien gaste versuim om dit te doen sal daar aanvaar word dat die perseel alles in goeie orde en toestand bevat.

Beach Kaya aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige diefstal, verlies, skade, besering of ongeluk wat die huurder, sy besoekers of enige derde party wat die perseel gebruik mag ly nie. Of dit nou weens enige nalatigheid van Beach Kaya, sy agente, personeel of ander is nie. Die huurder sal onder geen omstandighede enige eis teen BeachKaya vir enige verlies hê nie, maak nie saak hoe dit ontstaan het nie. Die huurder vrywaar hiermee Beach Kaya teen enige eis van enige natuur teen Beach Kaya deur enige persoon wat nie genoem word in hierdie huurooreenkoms nie.

Skoonmaakdienste word op 'n gereelde basis voorsien.

Die huurder sal verantwoordelik wees vir enige kostes van enige breekskade of skade aan die verhuurde eiendom en sy inhoud. Die eenheid word wel skoongemaak met vertrek, maar daar word verwag dat gaste dit in 'n aanvaarbare toestand sal agterlaat. Enige addisionele of intensiewe skoonmaakdienste sal teen ekstra koste wees.

Enige breekskade, intensiewe skoonmaakdiense en/of verlore sleutels sal 'n koste dra wat aan die gas gekommunikeer sal word met vertrek, of binne 3 dae na vertrek. Die gas aanvaar dat hulle vir hierdie items sal moet betaal binne 3 dae na die kostes gekommunikeer is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthunzi-laan 31, Khamanga Bay Estate, Chintsa-Wes, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d89ee62ac7238653143da9b08ee0a264523b72fd73fe6784dd2af1898381316dd9d34507668a9ecfca982ab52d81ff4a96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 31 Mthunzi Lane Khamanga Bay Estate 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.851073 28.116175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang