Beachside Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelegrini-straat 6, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beachside Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van Bloubergstrand. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek, want dit is net 'n entjie van 'n lieflike wit sandstrand af.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is oral in die kothuis beskikbaar. Langs die sitkamer is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet.
Buite is daar 'n patio wat oor die park en baai uitkyk. Die ligging van hierdie eiendom is 20 m vanaf die strand en 'n kort entjie se ry vanaf talle winkels en kusrestaurante. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 722
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Pelegrini-straat 6, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelegrini-straat 6, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang