Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinarylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 485 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Beachwood Cottage is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in die hartjie van die Fleur Park-kompleks in Gordonsbaai. Hierdie huis kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n kuswegbreek, want dit is stapafstand van die strand af en hierdie huis bederf met 'n jacuzzi op die perseel.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 1 van hierdie kamers het 'n dubbelslaapbank. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Hierdie spasie het ook lugversorging en 'n binnebraai. Deur die stapeldeure is 'n houtdek met gemaklike buitemeubels, sonstoele en 'n jacuzzi wat net die perfekte plek is vir gaste om ten volle te ontspan met 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Beachwood Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marinarylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 485
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 485
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinarylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9b244fa940f0ef389220fedc629fb2afe053944d3129b2e95e129cd47db997add36d2f96d8718ae101acda9d050716209b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 485 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Marina Drive Fleur Park 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152012251046 18.859987556934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang