Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachwood Inn

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Felicia A
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasies en een van die beste plekke om te gebruik vir 'n wegbreek. Weer eens 'n rustige wegbreek in die hartjie van winter. Ek raai enigeen aan om Beachwood Inn te kies vir 'n rustige wegbreek. Sal vir seker weer gebruik maak van hulle dienste. En kliënte diens is van top gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia A
1 nag
5.0
Feb 2024

Beachwood is the place to be. Elke raai enige een aan om dit te kies en te probeer. Weereens was dit 'n rustige wegbreek om net te ontspan en net bietjie te rus. Dus die ideale plek om te kies waar jy kan gebruik maak van die swembad en braaigeriewe. Selfs is die strand naby en verskeie eetplekke naby geleë om jouself te vermaak. Altyd baie vriendelik met elke ontvangs. En wil net haar baie dankie sê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia A
1 nag
5.0
Jan 2024

Uitstekend en lekker swembad pret. Met braai geriewe om lekker te braai en te geniet. Weereens was dit 'n fantastiese rustige wegbreek. Ek beveel enigeen aan om gebruik te maak van die akkommodasie. Diens is van topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Comfortable and easy. I would like a microwave in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Khathutshelo D
1 nag
4.0
Jan 2024

A very warm stay. Peaceful and quiet. We really enjoyed our time in the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gabriel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie lekker, sien ons gou weer. Lekker en baie aardige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lovely and welcoming. Sanet was extremely welcoming and catered to our every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie rustig, goeie fasiliteite. Sentraal geleë. Naby die see en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie mooi en skoon plek. Het die verblyf baie geniet en lekker geslaap, sal weer my verbyf daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erenst M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Baie skoon, netjies vriendelike diens. Ons gebruik gereeld Beachwood Inn hulle diens is uitstekend en die plek is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henry-singel 11, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d2f16d0a69bf409d58c77554d72c16f09541f87644e37312217e43248c2a7b2673faad760605154c4c23c42bc417f52cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 11 Henry Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.691503207695 18.446402408865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang