Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachyhead 61

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachyhead-rylaan 61, Plettenbergbaai, 6611, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beachyhead is net die plek om te wees wanneer jy in Plett vakansie hou!

Hierdie huis by Beachyhead 61 is hoog in aanvraag weens sy ligging langs Beachyhead-weg, wat parallel met die gewilde Robbergstrand loop. Dis dus 'n wonderlike ligging met die strand net oorkant die pad. Bring jou dae op die strand deur en loop dan eenvoudig terug na die villa om in die binnehof langs die swembad te ontspan.

Beachyhead het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die kamers en die woonkamer maak oop op die dek met sy swembad. Op die boonste vloer is daar 'n oopplan-leefarea met 'n voor- en agterstoep. Die sitarea is toegerus met 'n kaggel en 'n eetkamertafel in die middel van die kombuis wat ten volle toegerus is. Die leefarea maak oop op 'n voorstoep met 'n sitarea, 'n braai en 'n buitelug-eetkamertafel.

Beachyhead 61 bied verfrissende verblyf en uitstekende waarde vir geld. Die verblyf het sonkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Beachyhead-rylaan 61, Plettenbergbaai, 6611, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachyhead 61 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachyhead-rylaan 61, Plettenbergbaai, 6611, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb93137a2edcd3696c856093c1ffca1c86dae831bbfb9b931f07cfd35bd85728cf114137823bdc6bea16bbefde64ef7bb8a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 61 Beachyhead Drive Plettenberg Bay 6611 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.072817481101 23.371760845184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang