Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beacon House

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Apartment 2
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die eerste vloer en front na die suide en bied 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en front na die weste, met uitsigte oor die westelike Kop. Die derde slaapkamer het 'n ekstra-lang bed en front na die ooste, maar het nie 'n uitsig nie. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer met stort en bad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die volle gekwoteerde bedrag is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, is die volle gekwoteerde bedrag binne 48 uur betaalbaar.

'n Nie-terugbetaalbare 50%-deposito (of die tarief vir 1 nag vir 'n bespreking van minder as 4 nagte) is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.

Besprekings gedurende spitstye:
1. 'n Nie-terugbetaalbare 25%-deposito is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.
2. Nog 'n 25%-deposito is betaalbaar 60 dae voor die inklokdatum.

* Geen troeteldiere van enige aard ookal word ongelukkig nie toegelaat nie.
* Ekstra gaste word nie toegelaat nie - net die aantal gaste wat aangedui is op die bespreking word toegelaat. * Meer as 6 gaste (dit sluit kinders en kleuters in) sal nie geduld word in die woonstel nie.
* Rook is verbode in al die woonstelle.
* Geraas sal nie na 22:00 geduld word nie.
* Net 2 motors per woonstel word toegelaat op die perseel.
* Die woonstelle word daagliks skoongemaak (Sondae en openbare vakansiedae uitgesluit).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Apartment 1
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die eerste verdieping en aan die noordelike dorpskant van die gebou. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra-lengte dubbelbed en front na die weste en het 'n lieflike uitsig oor die westelike Kop. Die slaapkamer het 'n ruim dek. Die derde kamer het ook 'n ekstra-lengte dubbelbed en front na die ooste. Dit het nie 'n uitsig nie. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met stort en bad.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die volle gekwoteerde bedrag is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, is die volle gekwoteerde bedrag binne 48 uur betaalbaar.

'n Nie-terugbetaalbare 50%-deposito (of die tarief vir 1 nag vir 'n bespreking van minder as 4 nagte) is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.

Besprekings gedurende spitstye:
1. 'n Nie-terugbetaalbare 25%-deposito is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.
2. Nog 'n 25%-deposito is betaalbaar 60 dae voor die inklokdatum.

* Geen troeteldiere van enige aard ookal word ongelukkig nie toegelaat nie.
* Ekstra gaste word nie toegelaat nie - net die aantal gaste wat aangedui is op die bespreking word toegelaat. * Meer as 6 gaste (dit sluit kinders en kleuters in) sal nie geduld word in die woonstel nie.
* Rook is verbode in al die woonstelle.
* Geraas sal nie na 22:00 geduld word nie.
* Net 2 motors per woonstel word toegelaat op die perseel.
* Die woonstelle word daagliks skoongemaak (Sondae en openbare vakansiedae uitgesluit).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Apartment 3
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die tweede vloer en front na die noorde, na die dorp se kant. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 ekstra-lengte enkelbeddens en front na die weste met uitsigte oor die westelike Kop. Dié kamer het toegang tot 'n groot dek. Die derde kamer het 'n ekstra-lengte dubbelbed en front oos, maar het nie 'n uitsig nie. die tweede en derde kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die volle gekwoteerde bedrag is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, is die volle gekwoteerde bedrag binne 48 uur betaalbaar.

'n Nie-terugbetaalbare 50%-deposito (of die tarief vir 1 nag vir 'n bespreking van minder as 4 nagte) is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.

Besprekings gedurende spitstye:
1. 'n Nie-terugbetaalbare 25%-deposito is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.
2. Nog 'n 25%-deposito is betaalbaar 60 dae voor die inklokdatum.

* Geen troeteldiere van enige aard ookal word ongelukkig nie toegelaat nie.
* Ekstra gaste word nie toegelaat nie - net die aantal gaste wat aangedui is op die bespreking word toegelaat. * Meer as 6 gaste (dit sluit kinders en kleuters in) sal nie geduld word in die woonstel nie.
* Rook is verbode in al die woonstelle.
* Geraas sal nie na 22:00 geduld word nie.
* Net 2 motors per woonstel word toegelaat op die perseel.
* Die woonstelle word daagliks skoongemaak (Sondae en openbare vakansiedae uitgesluit).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Apartment 4
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die tweede vloer en front na die suide en bied 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort en bad. Die tweede kamer het 2 ekstra lang enkelbeddens en front na die weste met uitsigte oor die westelike Kop. Dié kamer het toegang tot 'n ruim dek. Die derde slaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en front na die ooste, maar het nie 'n uitsig nie. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die volle gekwoteerde bedrag is 30 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, is die volle gekwoteerde bedrag binne 48 uur betaalbaar.

'n Nie-terugbetaalbare 50%-deposito (of die tarief vir 1 nag vir 'n bespreking van minder as 4 nagte) is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.

Besprekings gedurende spitstye:
1. 'n Nie-terugbetaalbare 25%-deposito is binne 48 uur betaalbaar om bespreking te bevestig.
2. Nog 'n 25%-deposito is betaalbaar 60 dae voor die inklokdatum.

* Geen troeteldiere van enige aard ookal word ongelukkig nie toegelaat nie.
* Ekstra gaste word nie toegelaat nie - net die aantal gaste wat aangedui is op die bespreking word toegelaat. * Meer as 6 gaste (dit sluit kinders en kleuters in) sal nie geduld word in die woonstel nie.
* Rook is verbode in al die woonstelle.
* Geraas sal nie na 22:00 geduld word nie.
* Net 2 motors per woonstel word toegelaat op die perseel.
* Die woonstelle word daagliks skoongemaak (Sondae en openbare vakansiedae uitgesluit).

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 34, Die Koppe, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNGZkNjY1LTVkMzktNDUyNy1hZDFjLWU2ZjhiMTc1MzYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 34 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.07659 23.06096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang