Beacon Point
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 2, Kingfisher Beacon Point 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beacon Point is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in Mosselbaai, 'n hawedorpie op die Tuinroete. Dit is die ideale wegbreekplek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek binne loopafstand van die strand.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 mense. Die eerste en tweede kamers is ingerig met 'n dubbelbed en koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n bad of stort.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tuimeldroër en wasmasjien. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel, klein eetarea en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop op die balkon wat 'n eetarea met 'n see-uitsig het.
Gaste sal direkte toegang tot die strand hê en winkels en restaurante binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Strandstraat 2, Kingfisher Beacon Point 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 2, Kingfisher Beacon Point 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang