Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaconsfield Farm

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustig. Baie goeie waarde vir geld. Baie vrede. Baie lekker gebly. Baie netjiese huisie met wonderlike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige plaas atmosfeer, ver vanaf dorps geraas. Was vriendelik ontvang deur the host, was reeds redelik laat maar het in die koue kom groet en bietjie vertel wat op die plaas gebeur. Lieflike woning wat jou tuis laat voel om vir 'n week te wil bly, daar is alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic. Stunning farm atmosphere. Everything was perfect. I recommend this accommodation to anyone needing a rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Pleasant. Very pleasant and comfortable, a bit off the beaten track.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick Y
1 nag
4.6
Apr 2022

Fantastic hospitality in comfy and private cottage on typical Karoo Midlands farm. Caring and thoughtful customer service lead me to an unexpectedly large and comfortable cottage on a typical Karoo midlands farm. And a river runs through it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag
4.8
Des 2020

Karoo-gasvryheid van egte hartsmense. Die omgewing en ervaring is soveel meer as 'n slaapplek en maak die stukkie grondpad absoluut die moeite werd. Padkos vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Wonderful Karoo getaway. An oasis in the Karoo. Peaceful and relaxing to spend time on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2018

Vriendelik ontvang, behulpsaam, netjies, ruim vertrekke. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Estilet D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Knus en ware plaasatmosfeer. Beaconsfield is 'n pragtige ou karooplaas met nuutgeboude kothuis. Die kothuis is uitstekend toegerus met snoesige warm linne. Alles skoon en netjies. Die entjie se ry op puik grondpad is beslis die moeite werd. Charles en Karen is besonder gasvry. Het tot vuurmaakhout en kerse verskaf. Kinders het die plaasdiere terdeë geniet. Ons kon selfs 'n entjie stap en met plaasdiere speel. Kothuis is omhein wat ouers gemoedsrus gee. Mens is privaat, maar so deel van die plaas as wat jy wil wees. Ons sal beslis weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen Lesley
Beaconsfield Farm
It was a pleasure to share what we have with your family. Your children are too sweet. Please come again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaconsfield-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMzZmNzAyLTk0NmEtNGUyMC1iMzM4LWViMGNkOWI0M2U2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Beaconsfield Farm Hofmeyr 5930 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.579443881769 25.53296318531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang