Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beagle's Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christoffel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties! Wonderlike diens en skoon. Sal graag aanbeveel. Uitstekend! Wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons het 'n gesin naweek geniet en met ou vriende gekuier. Dit was ongelooflik lekker by Beagle's Inn. Die gasvryheid was super en die verblyf baie gemaklik! Ons sal dit beslis aanbeveel en weer bespreek in die toekoms. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, ruim verblyf en vriendelike gasheer. Skoon, netjiese verblyf. Vriendelike gasheer. Sal beslis weer daar tuis gaan, en 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal definitief weer daar gaan bly. Kan dit aanbeveel. Een van die beste selfsorgplekke waar ons nog gebly het. Vars, skoon, netjies. Daar was selfs 'n airfryer in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordan-reid J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was beautifully amazing. It was very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Comfort and beauty. I highly recommend this beautiful place, stocked with everything and more. The host goes the extra mile. We had a lovely stay, a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita V
1 nag
5.0
Mei 2024

Veilig, heerlike stil omgewing. Ons het baie lekker gebly. Verblyf baie nice modieus. Gasheer baie vriendelik. Jys tops, Renier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza-marie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Gerieflik, skoon, netjies. Dit was 'n baie lekker oornagtuiste - veral vir ouers wat reis vir skoolaktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het die tydtjie geniet. Ons blyplek was lekker. Die plek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynard T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly by Beagle's Inn. Gasvriendelik en behulpsame mense. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA952c9dd49619da4bf5f2679c27eb1bc84e29e3127727c9b609fb9fe078a5f3375191881da9450db1f4928bee7bfda994a1d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 74 5 1 5 6 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360680533909 19.298965245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang