Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beagle's Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Beagle's Inn is in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Ceres. Dit het 'n privaat ingang en is ideaal vir oornagverblyf.

Dié eenheid is geskik vir 3 volwassenes en 1 kind en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n enkelmatras. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n lugreëlaar, dakwaaier en verwarmer.

Daar is sitplek vir 4 gaste en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstofie, elektriese braaipan, broodrooster, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die toonbank het sitplek vir 2 en verder is daar 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Daar is braaigeriewe en gratis hout word voorsien.

Gaste het toegang tot die swembad op versoek en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek bied verdere gemoedsrus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shaun A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. It was very good any time again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Andries D
Saam met lewensmaat
5.0
Goed toegeruste netjiese en skoon selfsorg studio woonstel met swembad. Gerieflike en ruim goed toegeruste studio selfsorgwoonstel met swembad beskikb...
Sien meer
Okt 2024
Danika V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gewees. Defnitief 'n moet vir enige iemand wat 'n oornag in Ceres doen. Ons het baie lekker gebly by Beagle's Inn. Die kamer was baie netj...
Sien meer
Okt 2024
Hannalene S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Die eenheid was baie netjies en goed ingerig. Kan dit aanbeveel. Ons het lekker gekuier. Vriendelike eienaars.
Sep 2024
Christoffel V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Wonderlike diens en skoon. Sal graag aanbeveel. Uitstekend! Wonderlike diens.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beagle's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA952c9dd49619da4bf5f2679c27eb1bc84e29e3127727c9b609fb9fe078a5f3375191881da9450db1f4928bee7bfda994a1d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 78 5 1 5 6 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360680533909 19.298965245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang