Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beagle's Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Beagle's Inn is 'n privaat tuinkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel in die rustige dorpie Ceres geleë is en is ideaal vir oornagverblyf.

Hierdie eenheid kan 'n maksimum van 3 volwassenes en 1 kind op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed sowel as 'n enkelmatras. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n lugversorging, plafonwaaier en verwarmer.

In die eenheid is gemaklike sitplek vir 4 gaste asook 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 2-plaatstoof, elektriese braaipan, broodrooster, 'n 2-sitplek ontbyttoonbank asook tee- en koffiemaakgeriewe. . Daar is braaigeriewe en die hout word voorsien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale asook WiFi-toegang.

Buite die eenheid het gaste toegang tot die swembad op die perseel asook braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 74 resensies vir Beagle's Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beagle's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA952c9dd49619da4bf5f2679c27eb1bc84e29e3127727c9b609fb9fe078a5f3375191881da9450db1f4928bee7bfda994a1d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 74 5 1 5 6 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360680533909 19.298965245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang