Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bea's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Bea's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annette R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R

Pleasant with a nice homely atmosphere, nice t.

Pleasant with a nice homely atmosphere.

Kevin R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R

Excellent.

Had a wonderful stay. Owners were very friendly.

Teresa L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa L

Baie goed. Kan dit aanbeveel.

Baie lekker gebly. Goeie ligging. Netjies. Vriendelike ontvangs. Volle DStv pakket in die woonkamer, asook slaapkamer.

Jo'lene J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo'lene J

Excellent location and extremely friendly host, will definitely return.

Value for money and very cosy.

Gerry J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Pleasant and comfortable stay.

Awesome place and a very friendly owner. She made us feel at home the minute we've arrived.

Andrew F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Fantasties.

Dus ons tweede keer by Bea's Place sal beslis weer gaan.

Jan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Dit was baie aangenaam.

Ja, dis was baie lekker. Goeie interaksie met gasvrou.

Gerhard W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W

Beslis moeite werd, nodige blaaskans geniet.

Baie lekker gebly en gerus.

Susan A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A

Heerlike verblyf, naby die strand en winkels. Sal verseker weer hier oorslaap.

Baie gerieflike verblyf. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en het selfs aangebied om gedurende die verblyf alles weer vars te maak met skoon handdoeke en vloere teen geen ekstra koste nie. Die waaiers in die badkamers raas net bietjie, maar ons is ingelig dat die nodige aandag daaraan gegee sal word na ons vertrek.

Lilanie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie B

Gemaklik, ideaal vir oornag, volledige netjiese geriewe.

Bitter vriendelike ontvangs, geriewe volledig soos aangedui op advertensie. Rustige omgewing en behulpsame eienaars.

Anthea H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea H

Fantastic.

We enjoyed every moment. Beautiful clean place, lovely and friendly welcome we got. Would definitely go back.

Stefan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Rustig vriendelik skoon ruim.

Die toe erf was 'n verligting, want die kinders kon baljaar na 'n lang rit. Tannie en oom was vriendelik, en die plekke was ruim en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Dit is ook baie naby aan die see.

Umesh Gopal G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umesh Gopal G

Good.

I just need a bed for 7 hours and a shower. I got what I needed.

Gareth V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth V

Perfect.

Exceptional value with everything one can need or want for a getaway.

Riaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Asemrowend.

Mooiste, stilste plekkie naby die see. Dit was 'n baie lekker naweek. Alles wat ons nodig gehad het.

Werner B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Lekker blyplek.

Eenheid is netjies, goed toegerus. Gasvrou is vriendelik. Goeie ligging met see stapafstand van die woonstel.

Rudolf J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf J

Baie lekker en fantasties.

Oom en tannie was die vriendlikheid self. Hulle het ons meer as welkom laat voel. Ek sal definitief weer gebruik maak van Bea's Place en ook enige een aanbeveel. Baie dankie aan Oom en Tannie wat ek en my eggenote se naweek voorwaar 'n plesier en lekker gemaak het.

Israel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Israel S

Oom en Tannie baie vriendelik. Kuier was rustig, vreedsaam en net lekker.

Goeie wegbreek vir 'n naweek gewees. Oom my 'n paar tips gegee oor verkoelers wat alreeds by my huis gedoen was. Lekker area en vir die winterperiode was die weer soos 'n somersaand. Plek was lekker ingerig vir diegene wat wil kom rus.

Anna Esther E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Esther E

Mense is vriendelik, plek is skoon en netjies . Naby alles.

'n Baie lekker vakansiehuis met alles in.

Odi S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odi S

Heerlik. Sal definitief weer daar bly.

Sentraal geleë. Ek kon my African Grey saamneem. Vriendelike ontvangs.

Aurica V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aurica V

Rustig, gesellig en lieflik.

Was ek alleen wat gereis het en mt die aankom by die wonning was die eienaars baie vriendelik en liefdevol. Hulle laat jou onmiddelik welkom voel.

Ilona K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K

Baie goed geleë en waarde vir geld.

Alles wat jy benodig, is daar. Baie goed geleë en waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en ons is op hoogte gehou van "load shedding". Baie goed ingerig. Sal beslis weer gaan kuier en aanbeveel.

George S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

We realy enjoyed the stay with Bettie a husband two beautiful souls. Thanx alot for having us.

We will sure cum again.

Rozanne D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne D

Fantasties.

Wegbreek was wonderlik. Die eienaars is baie vriendelik en het ons goed verwelkom.

Anelda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V

Awesome.

Baie oulike plekkie. Skoon en netjies. Die Tannie en Oom is regtig baie vriendelik en behulpsaam. Ligging is perfek. Lekker ruim ook.

Arno W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno W

Baie tevrede met ons keuse.

Goed beplande fasiliteite. Linne was van uitsonderlike kwaliteit en die eenheid baie netjies.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer.

Bea's Place
Lanie J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie J

Sal weer kom kuier.

Het baie lekker gekuier.

Frans B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Netjies en alles wat mens nodig het.

Voel soos jou eie plek en atmosfeer amazing, voel nie om te ry nie, van ingang en alles binne in tuiste is pragtig en leefbaar. Beveel plek vir almal aan.

Justin A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin A

It was good for what was needed, the owner was very accommodating as well.

The owner is very friendly and accommodating. It is more of a guest house setup from what I could gather, but the place we stayed in was nice. You do have privacy in that unit and it is very safe. Close to the beach and stores which was very nice. It was nice for the short stay needed and relaxing.

Larry And Janet K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larry And Janet K

A pleasant place to stay.

I had everything I needed for my stay.

Johannes M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M

Good.

Cannot complain about the stay. Very satisfied.

Jacques V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V

Baie lekker verblyf, voorsien aan alle behoeftes.

Die twee badkamers maak dit baie beter vir 'n gesin van 4. Lekker stoep en braaigeriewe.

Zanell D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell D

Dit was definitief die moeite werd.

Baie rustig en 'n veilige plek. Indien jy soek na 'n rustige plek waar jy net kan ontspan is Bea's Place die plek om te wees. Nie een oomblik spyt oor my keuse ni.

Belinda F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Fantasties.

Tannie Bea is 'n wonderlike gasvrou, ons so vriendelik ontvang en alles gewys. Plek is baie goed toegerus. Naby die strand en winkels. Sal dit beslis vir almal aanbeveel.

Evelene M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelene M

Sien sterre.

Baie netjiese en rustige plekkie, baie privaat, sal beslis weer kuier.

Sandra J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

Lieflike, rustige plekkie. Buitebraai goed geleë. Tuintjie met fonteintjie is so oulik.

Sal definiteif weer Bea's Place bespreek. Familielede aangeraai om Bea's Place te gebruik. Aangename gasvrou, Mev. Rossouw. Sal definitief weer daar bespreek.

Andrew F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Wonderlik. Fantasties.

Ons is so goed ontvang dat ons onmiddellik tuis gevoel het. Gereeld verneem of ons ok is. Privaatheid was gerespekteer.

Letitia S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Baie lekker gekuier met vriende. Dis so stil en rustig.

Bea en haar man is baie vriendelik en laat jou onmiddelik tuis voel. Sal baie beslis weer gaan kuier.

Jeremy V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy V

Baie aangenaam.

Dankie dat ons nog paar ekstra ure daar kon spandeer.

Antoinette C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette C

Baie vriendelike gasvrou en stapafstand vanaf die strand.

Ons gasvrou was baie toegeeflik t.o.v. ons troeteldier. Die verblyf is lekker privaat en baie netjies.

Bea's Place se terugvoer

Baie, baie dankie. Ek waardeer dit.

Bea's Place
Marcelle M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M

Heerlik, huislik en sonnig.

Heerlik gebly. Baie welkom gevoel en hartlik verwelkom. Privaat en pragtige plekkie met braaiplekkie en heerlike stoepie. Loopafstand na see en winkels. Sal weer daar bly.

Bea's Place se terugvoer

Dankie, ek hoop om jul weer te sien in die toekoms.
Groete
Beatrix

Bea's Place
Liezel D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Lekker gerus in Bea's Place. Wens ons kon langer bly.

Bea's Place is skoon en netjies. Dis ruim en gerieflik ingerig. Ligging is baie sentraal en binne stapafstand van die see, eetplekke en winkels.

Inge J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge J

Wonderlike verblyf.

Bea's Place bied alles en nog meer wat 'n gesin benodig vir 'n wonderlike kuier of vakansietyd in Melkbosstrand. Stapafstand van die see en winkels. Die gasheer en gasvrou is lieflike hartsmense. Dankie, Tannie Bea en Oom Pieter.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie Inge Ek hoop jul bly darem lekker waar jul nou is

Bea's Place
Susan-marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan-marie V

Lanklaas so lekker iewers gebly.

Eienaars was bitter vriendelik. Die naweek daar was lekker en gerieflik. Stapafstand van alle winkels en die see. Gaan bly gerus daar.

Wilmi V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilmi V

Rustig, skoon, goed toegerus.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel is goed toegerus en baie netjies. Dit is stapafstand van heerlike restaurante en die strand. Ons het ons naweek baie geniet.

Grant H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant H

Baie lekker.

Sien sterre.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie Ek hoop Ons sien jou weer

Bea's Place
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Heerlik.

Fasiliteite het aan ons behoeftes voldoen.

Tom M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom M

Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike en behulpsame gashere.

Baie ruim verblyfplek wat goed toegerus is. Uitstekende ligging met betrekking tot die strand, restaurante en besighede. Sal in toekoms beslis weer benut.

Dorian O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian O

All good. Friendly service.

See stars.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit so baie.

Bea's Place
Christopher D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher D

Dit was baie lekker en ons sal in die toekoms dit weer bespreek.

Sien sterre.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jul weer te sien.

Bea's Place
Quinira J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinira J

Dit was baie lekker en rustig.

Dit was baie fantasties.

Karlien T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T

Bea's Place

Vriendelike gasvryheid, ideale ligging, gerieflik en netjies. Altyd lekker om by Bea's Place tuis te gaan!

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie Karlien. Ek waardeer elke resensie Groete Bea's Place

Bea's Place
Francois Marius D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois Marius D

Beautifully furnished.

We loved to stay at Bea's Place. Beatrice and the good Doctor made us feel so special. Thank you very much. These two proprietors have, despite their frail age, successfully listed one of the cleanest most comfortable places to rest out after a day's travels. We have been all over the Cape, and looked forward after every day to kick out our shoes and reminisce about our adventures, wine glass in hand. Cheers to you two!

Piet V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Ek is baie goed ontvang deur die eienaar, en was aangenaam verras met die standaard van die akkommodasie vir die prys.

Veiliger parkeerplek sal 'n bonus wees, sowel as 'n vars melkie vir koffie en sjampoe en stort jel in die badkamer.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons kan enige tyd al die goed ekstra gee maar dan sal ons die prys ook moet aanpas. Ek sal dit nie graag wou doen nie.

Bea's Place
Corinne W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne W

Pleasant.

Hosts were friendly and accommodating.

Zandre A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Zandre A

Rustig en kalm.

Dit was baie lekker. Naby die strand ook en goeie kliëntediens van die eienaars.

Lucrisha S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrisha S

Die beste ontvangs ooit. Liefdevolle paartjie. Beste plek om weg te breek.

Gasvryheid. Liefdevol. Privaatheid.

Bea's Place se terugvoer

Baie baie dankie Kom bespreek gerus Alles beskikbaar na Februarie

Bea's Place
Theresa R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa R

Alles was perfek. Sou niks wou verander nie. Eienaars baie gaaf en behulpsaam.

Sal definiitef weer daar tuisgaan.

Jaco V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Fantastiese waarde vir geld met baie spasie.

Onglooflike waarde vir geld. Baie baie spasie, en baie netjies. Selfs twee badkamers. Kan letterlik strand to stap. Kan die see sien vanaf die straat. Baie veilig en Melkbosstrand is 'n praradys. Vriendelike gashere, sal beslis aanbeveel aan enigiemand.

Bea's Place se terugvoer

Baie baie dankie. Altyd so goed om te hoor mense is tevrede.
Groete

Bea's Place
Carl V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Baie netjies en loopafstand van strand

Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. 'n Rustige plekkie naby die strand.

Natasha J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

The owners were very welcoming and the accommodation location is central to the shopping center and the beach as well as restaurants.

We enjoyed our stay very much and we will definitely be going back.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit

Bea's Place
Keasha C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keasha C

Peaceful, quiet, just what we needed to relax.

Definitely a place where you can relax and breathe in fresh air. Will be going back soon.

Dewald P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald P

Baie lekker gekuier.

Dit was lekker stil en het als wat jy kan benodig.

Bea's Place se terugvoer

Ek is so bly vir elke resensie. Dan probeer ons nog net meer doen.
Groete,
Beatie

Bea's Place
Thealize L - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thealize L

Wow! Wow! Wow!

Skoon, netjies., goed toegerus en baie sentraal ’n mens kan orals stap. Sal beslis weer daar kuier.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie, Ek waardeer terugvoer.

Bea's Place
Johne S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johne S

Baie rustig.

Dit was baie rustig en baie netjies. Mens het tuis gevoel. Sal beslis weer hul plekkie bespreek. Vriendelike paartjie.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie. Bly jul het dit geniet.
Groete

Bea's Place
Rachel V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Rustig, privaat en gerieflik.

Goed toegerus, netjies en privaat. Baie lekker gebly.

Bea's Place se terugvoer

Goeie dag Rachel,

Baie dankie vir die terugvoer Ek waardeer dit. Doen altyd my bes vir elke gas Hoop ons sien julle weer

Groete
Beatie

Bea's Place
Monique R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Fantasies en baie lekker.

Bea is 'n pragtige siel wat so vriendelik is. Dit is by ver die lekkerste en mooiste plekkie waar ons al gebly het.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie
Beatie

Bea's Place
Keith N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N

Friendly welcome and as always, a pleasure to stay at Bea's Place!

See stars.

Bea's Place se terugvoer

Hope to see you next year.
Regards,
Beatie

Bea's Place
Maryann K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryann K

Baie lekker vakansie gehou in die selfsorg-eenheid.

Naby die see, winkels en MyCiti-busroete. Skoon en gerieflik met alles wat mens nodig het.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer en hoop jy sal weer eendag kom.

Groete
Beatie

Bea's Place
Jc F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc F

Netjies, skoon en, goed toegerus, alles werk, gerieflik, gemaklike verblyf met baie vriendelike mensies.

Sien sterre.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit en probeer maar altyd goeie diens gee.
Beatie Rossouw

Bea's Place
Morne B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Totally satisfied with location and accommodation.

I had a wonderful stay and the accommodation was really nice. As a self-catering unit it had all the facilities I needed.

Keith N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N

Home from home.

I understand there was a mistake in the pricing, in my favour, so a big thank you to Bea for honouring the advertised price. Even at the normal rates it would still be a great place to stay. Will definitely be looking for space at Bea's when I travel to Cape Town next time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis van jou huis af.

Ek verstaan daar was 'n fout met die pryse, in my guns, so 'n groot dankie vir Bea wat by die adverteerde prys gehou het. Selfs teen die normale tariewe sou dit 'n wonderlike plek gewees het om te bly. Sal definitief plek by Bea's soek as ek weer Kaapstad toe gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bea's Place se terugvoer

Please come again as soon as possible.

Bea's Place
Bradley S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley S

We are highly satisfied with everything.

We are planing to visit ASAP.

Adri D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Rustige verblyf naby die see.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Gerieflik ingerig en baie skoon en netjies. Stapafstand vanaf die see en restaurante.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie ,ek waardeer dit.

Bea's Place
Hannalie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie P

Skoon en uiters gerieflik.

Dankbaar ons het hierdie pragtige plek gekies. Skoon en uiters gerieflik. Kan aanbeveel vir pasgetroudes en/of paartjie wat net wil wegbreek vir naweek van rus en vrede.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie, julle laat my hart warm klop.

Bea's Place
Kim K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim K

Dis die moeite werd vir die geld.

Ek sal enige tyd weer daarheen wil gaan. Dit is rustig, privaat en die tuin is pragtig. Die eienaars laat mens welkom voel met die aankoms.

Natasha S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

It was very peaceful and relaxing.

Our stay at Bea's Place was very nice. It's close to the beach and shops and in a very peaceful area. The flat had everything we needed and the owners were extremely friendly and helpful, even allowing us to stay a bit later. I would definitely go back and recommend Bea's Place to people.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie ek waardeer dit Hoop om weer van julle vorentoe te hoor.
Beatie Rossouw

Bea's Place
Karlien T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T

Skoon, netjies, gerieflik. Stapafstand van die strand.

Ons 2 aande se verblyf by Bea's Place was gerieflik, alles was skoon en netjies, die kombuisie is toegerus met als wat jy benodig vir selfsorg. Ons was privaat met 'n eie tuintjie, stoep en braai-area. Ons was 'n klipgooi van die strand af. Goeie waarde vir geld, sal vir seker weer daar oorbly.

Bea's Place se terugvoer

Karlien dit is so lekker om altyd te hoor mense was tevrede. Ek waardeer dat jy 'n resensie geskryf het

Groete,
Beatie

Bea's Place
Annelize B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize B

Lieflik, baie netjies.

My ouers, ek en my tannie het hier geslaap vir 3 aande en sal beslis aanbeveel, baie skoon, netjies, en goed geleë, hou baie van Melkbos.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie. Ek voel altyd goed as iemand tevrede was vir my is alle gaste belangrik en jy stap n 2myl om goeie diens te lewer

Bea's Place
Nazli W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nazli W

Netjies, ideale ligging naby die see en baie rustig.

Die eenheid was netjies en baie gerieflik. Omdat dit naby die see is, is dit 'n ideale naweek wegbreekplekkie net om te rus en die skoonheid van die natuur te geniet.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie. Ek hoop jul kom weer.
Beatrix Rossouw

Bea's Place
Jeanne-marie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Jeanne-marie D

Baie netjiese eenheid. Sentraal geleë en ook lekker by die see! Salige rusplek

Vriendelike gasvrou wat altyd akkommoderend was. Hartlike ontvangs en vertrek. Alles in eenheid wat nodig is. 2 badkamers is 'n bonus! Sal julle beslis weer besoek.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer elke resensie wat ek kry en sal nog meer wil doen. Dit bly 'n voorreg.
Groete,
Beatie

Bea's Place
Suzette N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N

Baie skoon, aangename eienaars en heerlik gekuier.

Was beslis die geld werd! Baie dankie vir aangename verblyf.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie Suzette, ek waardeer die terugvoer.

Groete,
Beatrix Rossouw - Bea’s Place

Bea's Place
Niel B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel B

Baie gerieflike akkomodasie met als wat benodig word vir `n rustige wegbreek see toe.

Baie gasvry ontvang. Die akkommodasie is ruim en skoon met al die geriewe wat benodig word. Stil omgewing en kort stappie na die see, winkels en restaurante. Uitstekende waarde vir geld, sal beslis weer kom oorbly.

Bea's Place se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer en so bly as mense gelukkig was.
Groete,
Beatie

Bea's Place
Jannie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

Bly enige tyd weer daar!

Baie aangename mense, skoon, netjiese verblyf. Handdoeke en beddegoed ruik ook baie skoon en aangenaam. Waarde vir geld. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Bea's Place se terugvoer

Jannie was my eerste persoon deur Lekkeslaap. Dit laat my hart warm klop.
Groete,
Beatie

Bea's Place
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcurti2TaNI9GrrnHqUBXQeolHaLfmvCUtYwrHQXjl19ZZ9aOuz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 84 5 1 5 15 9th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.72889 18.44226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang