Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bea's Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Annette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pleasant with a nice homely atmosphere, nice t. Pleasant with a nice homely atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Excellent. Had a wonderful stay. Owners were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie goed. Kan dit aanbeveel. Baie lekker gebly. Goeie ligging. Netjies. Vriendelike ontvangs. Volle DStv pakket in die woonkamer, asook slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo'lene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent location and extremely friendly host, will definitely return. Value for money and very cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pleasant and comfortable stay. Awesome place and a very friendly owner. She made us feel at home the minute we've arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Dus ons tweede keer by Bea's Place sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was baie aangenaam. Ja, dis was baie lekker. Goeie interaksie met gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beslis moeite werd, nodige blaaskans geniet. Baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike verblyf, naby die strand en winkels. Sal verseker weer hier oorslaap. Baie gerieflike verblyf. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en het selfs aangebied om gedurende die verblyf alles weer vars te maak met skoon handdoeke en vloere teen geen ekstra koste nie. Die waaiers in die badkamers raas net bietjie, maar ons is ingelig dat die nodige aandag daaraan gegee sal word na ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilanie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Gemaklik, ideaal vir oornag, volledige netjiese geriewe. Bitter vriendelike ontvangs, geriewe volledig soos aangedui op advertensie. Rustige omgewing en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcurti2TaNI9GrrnHqUBXQeolHaLfmvCUtYwrHQXjl19ZZ9aOuz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 84 5 1 5 15 9th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.72889 18.44226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang