Bea's Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bea's Place is 'n pragtige vakansiewoonstel in die kusdorpie Melkbosstrand. Die woonstel is sentraal geleë naby die strand, winkelsentrums en 'n gholflandgoed.
Die eenheid het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste en het 2 badkamers en die kombuis is goed toegerus. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede het 'n stort. Enkelbeddens kan in die sitkamerarea opgemaak word vir 2 ekstra gaste. Neem asb. kennis dat dit in die plek van die stoele sal wees. Gaste gaan dan slegs op die afdakstoep kan sit. Die afdakstoep het afrol seile vir beskerming teen die weer.
Die kombuisie het 'n yskassie, kisvrieskassie, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, ketel en kooktoebehore. Verder het die eenheid braaigeriewe, 'n TV met DStv en veilige parkeerplek op die perseel.
Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit Atlantic Beach Gholfklub, Canal Walk Mall, Grotto Bay-voetslaanroetes, swem, vlieërbranderry, wynproe en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Beatrix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bea's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 15, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang