Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau & I

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 317 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelik, skoon en netjies. Baie vriendelik, skoon. Mal oor al die oudhede in die huis. Tannie Imelda het met baie vriendelikheid my meer van Graaff-Reinet vertel en gesê waar al die interessante plekke is om te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Baie dankie vir jou "raving review"! Dit beteken so baie vir ons as gaste die moeite doen om so 'n terugvoering te gee. Dit sal baie lekker wees om jou en Tiaan weer eendag te huisves. Net die mooiste. Tannie I

Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Net ongelooflik "nice"! Dit was net fantasties om na 'n lang reis in só 'n netjiese en pragtige plek te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Gideon, ek vra groot om verskoning dat ek nou eers reageer op jou lieflike kommentaar oor Beau & I. Ons waardeer as gaste die moeite doen om terugvoering te gee oor hulle verblyf - en dan nog so positief is! Dit was lekker om jou en Theresa te ontmoet.

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very nice indeed! Really was lovely, thanks so much. I was however disappointed there was no pool as advertised when I booked. Key point when you are in 36 plus degrees after a full day in the car, so please make certain this is disclosed going forward!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Dear Chris My sincere apologies for the misunderstanding regarding the pool. I removed the photo of the swimming pool a long time ago from the website, as we have tenants on our adjoining property where the pool is. I never realised, though, that the pool was still mentioned under available facilities. Once again, I am truly sorry for my mistake. (I removed it immediately!) But I'm glad that you found our place lovely! Kind regards. Imelda

Hennie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Host was very helpful. Friendly, helpful and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Imelda
Beau & I
Hennie, thank you so much for taking the time to give feedback on your stay with us. I trust you and Elma had a lovely holiday. Everything of the best to you.

Octavia S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

It was a great stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Hi Octavia Thank you so much for giving us full marks for your stay! It was a pleasure to host you and we look forward to one day when we may meet you again!

Mark D
1 nag
5.0
Okt 2024

Clean bed and room. Breakfast was well presented and excellent value for money. One night. The hostess was very supportive and responded to my minor queries very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Bless you for your lovely, positive review. We trust we will see you again in the future. Have a great weekend.

Marietjie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Gasvry, netjies en vriendelik. Ons het lekker gebly. Gasvrou het ons dadelik welkom laat voel. Sal graag weer hier wil vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Marietjie, en toe mis ek jou baie vriendelike en bedagsame terugvoering! So jammer. Julle was so 'n "maklike" groep... Ek vertrou julle kom weer eendag en dan gaan ek dalk saam reunie toe Net die mooiste vir almal van julle.

Elsa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitspan, ontspan. Wat 'n lekker ervaring! So huislik, veilig, netjies en skoon; tuin is pragtig, goed versorg. Baie dankie, oom Beau en tannie. Seënwense vir u.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Liewe Elsa, Dit was regtig lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir die besondere terugvoering. Ek het nou maar eenmaal 'n swak vir plante - en dan moet hulle blomme hê! Ons vertrou ons sal jou weer eendag sien! Oom Beau en Tannie Imelda

Arina V
1 nag
5.0
Aug 2024

Imelda is 'n voortreflike gasvrou en ambassadeur vir die omgewing. Ons gasvrou was voortreflik! Een van ons lekkerste oorblyplekke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Groot waardering vir jou lieflike terugvoering. Dit was baie lekker om jou en Hennie en Johan en Rina te huisves, Kom kuier asb weer eendag vir ons. Net die mooiste!

Braam M
1 nag
5.0
Jul 2024

Beau en Imelda is briljante gashere. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Imelda
Beau & I
Braam, ons het groot waardering vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons baie lekker om jou te ontmoet. Net die beste vorentoe en kom kuier weer eendag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Imelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 317

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-straat 5, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwM2QzNDJhLTIyNzMtNGZlZS1iMWUyLTk3NmZmZDI5ZWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 317 5 1 5 5 West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.257557 24.536923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang