Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau & I

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-straat 5, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Soos die naam uitbeeld, is hierdie 'n spanpoging deur Beau en Imelda om topklas-diens aan gaste te lewer. Beau & I is in die hartjie van Graaff-Reinet geleë, net 10 minute se stap vanaf winkels, restaurante en besienswaardighede.

Al 4 kamers het lugversorging, verwarmers, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gasstoof is vir gebruik tydens beurtkrag beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.

In die somer word ontbyt op die stoep met 'n versameling pragtige plante bedien. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 307 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marietjie S
5.0
Gasvry, netjies en vriendelik. Ons het lekker gebly. Gasvrou het ons dadelik welkom laat voel. Sal graag weer hier wil vertoef.
Sep 2024
Arina V
5.0
Imelda is 'n voortreflike gasvrou en ambassadeur vir die omgewing. Ons gasvrou was voortreflik! Een van ons lekkerste oorblyplekke!
Aug 2024
Elsa D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitspan, ontspan. Wat 'n lekker ervaring! So huislik, veilig, netjies en skoon; tuin is pragtig, goed versorg. Baie dankie, oom Beau en tannie. Seënwe...
Sien meer
Sep 2024
Braam M
5.0
Beau en Imelda is briljante gashere. Ek het baie lekker gebly.
Jul 2024
Braam M
5.0
Die Beau en Imelda is uitstekende gashere. Ek het baie lekker gebly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Imelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 307

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • West-straat 5, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beau & I het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West-straat 5, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwM2QzNDJhLTIyNzMtNGZlZS1iMWUyLTk3NmZmZDI5ZWE3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 307 5 1 5 5 West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.257557 24.536923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang