Beau Rivage 29
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Venita Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lucinda B - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Lucas S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Judith H - Okt 2022
Algehele gradering
Was great.
Johan J - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, baie goed toegerus en netjies. Heerlik gekuier!
Philip Johannes O - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en keurig ingerig. Pragtige uitsig.
Beau Rivage 29 se terugvoer
Goeiemiddag Philip,
Baie dankie, ons waardeer dit so baie. Ek is dankbaar u was tevrede en sal graag u weer wil help as ek kan.
Voel asb vry om ons teen enige tyd te kontak as u weer 'n bietjie wil wegbreek.
Vriendelike groete
Venita
Johan F - Nov 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Beau Rivage 29 se terugvoer
Dear Johan,
Thank you for your positive review. It was a pleasure hosting you and we look forward to future dealings.
Take care and best regards
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang