Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Rivage 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 520 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beau Rivage 29 is in Plettenbergbaai in die Wes-Kaap en dié area is bekend vir sy natuurskoon, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Radical Raptors, Birds of Eden en Jukani Wildlife Ranch and Care Centre. Dis die ideale bestemming vir diegene wat uit die besige stad wil ontsnap.

Die selfsorgverblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is onder en het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer is bo. Die derde slaapkamer is die hoofslaapkamer en dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, WiFi, 'n TV met DStv, 'n swembad, stoep en 'n braai-area. Gaste is welkom om van die geriewe op die perseel gebruik te maak.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, wildritte, bergfietsroetes, tennis, visvang, fietsry, begeleide wandelings en swem in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beau Rivage 29 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 520
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 520
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b52b258610d45cf3d88f2fb73b9ee56cb91e003030fa7a769f5904d06cda8e68cc80a33cb2c47aec726a1ece4133ec357b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 520 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Pharos Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.06162 23.373426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang