Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Rivage 9

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Hendri R
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Goed geleë, pragtig, naby aan strand. So baie lekker pragtige plek met die visdam buite. Kon vir ure na die visse kyk en die voëllewe net so geniet. Goed toegerus. Opgraderings onlangs gedoen. Eienaar en opsigter behulpsaam en vinnig om te help (via W'app). Mal oor die filterkoffie opsies. Loopafstand van die strand. Spar net oorkant asook vulstasie. Soms bietjie geraas vanaf straat, maar nie steurend. Kompleks self baie rustig en veilig. Swembad met mooi uitsig. Hou in gedagte dat die visdam/water area vir ouers met klein kinders moontlik gevaar mag inhou (daarom die drie ster gradering by veiligheid).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Beau Rivage 9
Hendri, it was such a pleasure having you all stay with us! Thank you for such a great review! We hope to have you back soon!

Adel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Dit was prentjie mooi en alles wat jou hart begeer op vakansie. Dit was regtig baie lekker, die kombuis is ingerig met alle toerusting om jou vakansie so gerieflik as moontlik te maak bv, skottelgoedwasser en tuimeldroër, Die televisie opsies was ook lekker want jy het toegang tot alles bv, Showmax, Netflix, DStv ens. Die ligging is amazing en naby alles wat jy nodig het en dit is regtig prentjie mooi. Ons het dit vreeslik geniet en beplan al klaar ons tweede vakansie daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Beau Rivage 9
Thank you for such an amazing review, Adel, it really was such pleasure having you guys! Look forward to your return.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATkYlPI42abnwBP2QfFXA5OZFcKA2AihJzCPQh0gvDktBAnSobE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Pharos Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06200000385 23.372133957008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang