Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Rivage 9

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beau Rivage 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adel G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel G

Dit was prentjie mooi en alles wat jou hart begeer op vakansie.

Dit was regtig baie lekker, die kombuis is ingerig met alle toerusting om jou vakansie so gerieflik as moontlik te maak bv, skottelgoedwasser en tuimeldroër, Die televisie opsies was ook lekker want jy het toegang tot alles bv, Showmax, Netflix, DStv ens. Die ligging is amazing en naby alles wat jy nodig het en dit is regtig prentjie mooi. Ons het dit vreeslik geniet en beplan al klaar ons tweede vakansie daar.

Beau Rivage 9 se terugvoer

Thank you for such an amazing review, Adel, it really was such pleasure having you guys!
Look forward to your return.

Beau Rivage 9
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 725
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATkYlPI42abnwBP2QfFXA5OZFcKA2AihJzCPQh0gvDktBAnSobE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Pharos Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06200000385 23.372133957008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang