Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Rivage 9

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beau Rivage 9 is 'n selfsorg-losstaande vakansiehuis in die vakansiedorp Plettenbergbaai, in 'n veilige kompleks naby die Beacon Island. Die eiendom kyk uit oor 'n pragtige, rustige strandmeer en is net 'n kort entjie vanaf Central Beach, winkels en restaurante.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Geriewe sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en toegang tot Netflix. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die Beau Rivage-kompleks self het 'n gemeenskaplike tuin, 'n pragtige oneindige buitelugswembad en 'n muurbalbaan vir gebruik deur besoekers. Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beau Rivage 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATkYlPI42abnwBP2QfFXA5OZFcKA2AihJzCPQh0gvDktBAnSobE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Pharos Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06200000385 23.372133957008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang