Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Rivage 9

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beau Rivage 9 is 'n losstaande selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai. Dis in 'n veilige kompleks naby Beacon-eiland, bied 'n uitsig oor die strandmeer en is net 'n entjie vanaf die sentrale strand, winkels en restaurante.

Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Geriewe sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in.

Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-slim-TV met toegang tot YouTube, Netflix, TuneIn Radio en ander stroomdienste. 'n DStv-dekodeerder met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar. Ongelukkig is die belangrikste sportkanale nie by dié pakket ingesluit nie.

Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die Beau Rivage-kompleks bied 'n gemeenskaplike tuin, randvloerswembad en muurbalbaan. Daar is gratis privaat parkeerplek op die perseel.

Beau Rivage 9 het 'n 5kVA-omsetterstelsel wat rugsteunkrag tydens kragonderbrekings verseker.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beau Rivage 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pharoslaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATkYlPI42abnwBP2QfFXA5OZFcKA2AihJzCPQh0gvDktBAnSobE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Pharos Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06200000385 23.372133957008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang