Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Rivage Studio 112

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 2295 Pharoslaan, Beau Rivage, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beau Rivage Studio 112 is 'n selfsorg-ateljee in die rivierfrontkompleks, Beau Rivage, geleë op die strandmeer by die Piesangvalleirivier wat oor die Beacon Isle Hotel uitkyk. Die kompleks is sowat 600 m vanaf Sentraalstrand, en oorkant 'n mini-winkelkompleks. Die ateljee is op die boonste vloer geleë en slegs bereikbaar via trappe.

Die kompakte woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea wat en suite is met stort en toilet. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n dubbelsitplekbank en 'n TV met DStv premium-kanale.

Die eenheid is geleë met 'n uitsig oor die ingang van die kompleks en het oop, onbedekte en onbepaalde gemeenskaplike parkeerplek. Die kompleks beskik oor 'n groot varswater swembad wat uitkyk oor die strandmeer en Beacon Isle Hotel. Die swembad is omhein maar het geen net of bedekking nie (gebruik op eie risiko). Daar is 'n muurbalbaan met stortgeriewe, gaste kan eie rakette en balle voorsien. Toegang tot die kompleks word beheer deur 'n 24-uur sekuriteitskontrolepunt.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Erf 2295 Pharoslaan, Beau Rivage, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 2295 Pharoslaan, Beau Rivage, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyGbe9904G7E1fQ9fr1xtN7eZYAxqddIvbT99wBtq0JBPp7GHy1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) Erf 2295 Pharos Avenue Beau Rivage 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.062315900788 23.37372605264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang