Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Vista no 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 120 resensies vir Beau Vista no 4
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Candice N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice N

Beautiful owner and very friendly.

It was awesome. We really enjoyed the place.

Sanet V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Ontspanne, rustig en absolute sielskos so na aan die water.

Absoluut 'n lafenis vir die siel net om op die stoep te sit en na die see te staar en die branders te hoor breek. Baie gerieflike blyplek met 'n vriendelike en baie behulpsame opsigter. Het ons van die begin af welkom laat voel. Beslis weer op my lysie vir volgende jaar se kuier!

Anton O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O

Sien sterre

Was lekke, dankie.

Ilze M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M

Beste plek, beste ligging!

Dit was die lekkerste plekkie waar ons in 'n lang tyd gebly het. Renee is so behulpsaam en vriendelik! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Dirk L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Ons het verskriklik lekker gekuier.

Ons het baie lekker by Beau Vista no 4 gekuier. Sal beslis weer in die toekoms daar gaan bly.

Adriaan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Lekker plek.

Perfekte plek. Naby die see. Jy kan nie nader aan die see bly nie. In en uitboek was maklik. Checkers lewer af. Ons sal definitief weer hier bly.

Thandeka M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M

Awesome stay with an amazing view.

It was great, we were welcomed by the friendly and helpful host, the sea view was awesome.

Rudie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie K

Baie netjies en gerieflike woonstel.

Beleef 'n pragtige sonopkoms vanaf die stoep.

Tanya K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K

Was baie lekker. Tannie was baie vriendelik en gaaf. Klein Jack Russel het dit geniet.

Was wonderlik om weer by die see te wees.

Marianna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna V

Heerlik rustigheid vir die siel.

Wat 'n pragtige plek, skoon en netjies, met die mooiste uitsig. Uitstekende kliëntediens - vriendelik en hulpvaardig. Ons het sommer langer bespreek. Sal dit vir seker aanbeveel.

Lynn C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C

Wonderful.

The host made us feel so welcome on arrival. She really went the extra mile.

Vanessa V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Wonderful.

Loved it, quiet, private and very clean. Will definitely visit again.

Sharon M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Amazing, amazing, amazing!

We had a fantastic time. What a beautiful 180-degree undisturbed sea view, lots of joggers, people walking their dogs, cyclists, and fishing on rocks across the street. Two adults and our Jack Russell. Bring extra fans as we had hot days and used our fans on the veranda. Inside the unit, there are ceiling fans. The load shedding did not really bother us; we worked around it. There is a washing machine, but I brought my own freestanding washing dry rack and pegs as this worked better for me than the tumble dryer. The host was fantastic. She waited up for us arriving only at 9pm on the 1st of Feb 2024. We appreciated everything she did for us and made sure we were comfortable. There are hangers for clothes as well, an umbrella for the veranda table, and a nice big fridge. Dishcloths, mop, broom, and dishwashing soap are provided. I will next time take along a vacuum cleaner; with a dog, it works better than a broom. This was the first time we took Charlie along, so I overpacked. Charlie was so excited he did not play with his toys and for about 5 days did not really eat as the dogs passing the complex entertained him. I am sure he enjoyed the holiday more than us. Bring your own bath towels as well. I brought my own sheets and cushions as my Jack Russell enjoys the bed. I also brought blankets to throw over the couches. Charlie had a great time. He enjoyed the dogs walking past the complex. In the evenings, we sat on the veranda and chilled or went to the piers feeding the cats. The sound of the waves has a calming effect. Our unit was on the first floor, so there are stairs to be warned of, but it is only a nuisance when unpacking. It is not wheelchair friendly as your undercover parking bay is a few steps away. We also had use of the locked-up garage thanks to the host. The weather played along, and the swimming pool inside the complex was a great bonus to cool off. There are lots of dog-friendly restaurants. Do not pass The Pumphouse, about 300m from Beau Vista. I cannot express enough how close to the beach you cannot be.

Cindy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Asemrowende uitsig, absoluut ten volle ingerig. Baie gemaklik.

Beau Vista nr4 sal ek enige tyd aanbeveel. Die perfekte gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons wou langer bly maar die plekkie was ongelukkig vol bespreek. Die uitsig is uitstekend en dit is baie netjies ingerig. My 2 Toy Poms het heeldag op die balkon gesit en die see bekyk. Ons het ons plekkie gekry waar ons van nou af elke keer sal bespreek. Daar is absoluut als wat jy kan nodig kry soos by jou eie huis. Die wasmasjien en tuimeldroër is natuurlik 'n groot bonus. Ek is seker dit was vir seker die lekkerste en gemaklikste vakansie ooit. Dis heerlik om jou oë oop te maak in die oggend en die sonopkoms sommer so uit die bed uit te beleef oor die water. Die plek is eintlik baie groter en mooier as die foto's. Baie dankie dat ons so lekker kon rus in jou plekkie. Liefde die.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Wow, Cindy
Ek waardeer jou mooi woorde. Teen die einde van die dag wil ek net hê dat my gaste lekker moet bly.
Julle was 'n plesier om te huisves en is baie welkom om weer te kom.

Beau Vista no 4
Juanita V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou.

Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Onstspannend, lekker, geniet.

Het baie lekker gebly, en Beau Vista no 4 se see-uitsig is wonderlik, jy hoor en sien die see die heeltyd. Renee was baie vriendelik en behulpsaam. Blyplek is loopafstand van alles wat jy benodig.

Elize B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

I want to go back, dit is hoe ek voel oor die plek.

Pragtige plek, beautiful uitsig, skoon, netjies. Heerlike swembad, vriendelike diens, kon nie vir beter gevra het nie. Ons sal enige tyd weer terugkom.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Baie dankie, Elize, vir die mooi woorde. Dit gee my sommer nuwe krag. Julle is enige tyd weer welkom.

Beau Vista no 4
Rene C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Heerlik gekuier met alles wat mens nodig het.

Dit was werklik 'n waarde vir geld kuiertjie!

Jansen V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansen V

Baie lekker.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en tegemoetkomend.

Frikkie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M

Fantastiese plek, ons het lekker gebly.

Renee was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal beslis weer van die blyplek gebruik maak. Dit was heerlik om die see heeltyd in jou ore te hoor.

Pat V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat V

Absolutely fantastic.

Everything was great.

Carla N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N

Dit was baie lekker, skoon, veilig en goed toegerus met dit wat mens benodig.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Dit is skoon en veilig en die eenheid is toegerus met alles wat mens nodig het. Die swemstrand was loopafstand gewees. Ons sal verseker weer hierdie eenheid bespreek. Baie dankie vir die lekker kuier.

Terry S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry S

Great location and spacious.

Perfect position and great sea views.

Willie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Baie lekker gebly. Fantastiese see-uitsig. Sal weer daar bly.

Het dit baie geniet, veral die see-uitsig.

Wilna B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Heerlike vakansiewoonstel. Uitsig uitstekend. Hoor en sien die see!

WiFi beskikbaar baie nuttig. Gasvrou het reëlings getref vir konneksie met DSTV. Al probleem was die beurtkrag elke aand net mooi as daar kosgemaak moet word tussen 5-7. Gasbraaier op stoep was baie handig in die tye. Kan die woonstel aanbeveel en gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Aresh G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aresh G

Fantastic.

The place was well kept and clean. Perfect welcoming. However, there were no mats or rugs anywhere in the unit. Secondly, there was just 1 small dim light for load shedding which wasn't bright enough to even go to the bathroom or toilet. After several messages and a few calls the next day, we got a rechargeable light from the owner. I think more backup lights would be great for future use. Other than that, we enjoyed our stay. Thanks.

Mitch M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mitch M

Good location, close to shops, nice porch with a sea view and covered, protected from the wind.

Rene, our host, was fantastic. The unit was lovely and well-positioned. Lovely sea view, nice linen and beds. Will be back. Kitchen needs an upgrade, cupboard doors need replacing and regarding the kitchen drawers, the vinyl covering is peeling off.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nhlakanipho M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlakanipho M

It was amazing.

We had an awesome stay and the place was lovely, will definitely going to come back and we will recommend to other people.

Aubrey J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J

Baie lekker gebly, plekkie is skoon en goed toegerus.

Plekkie het beslis aan al my vereistes voldoen. Ons het baie lekker gebly.

Hanli P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli P

Ons sal beslis weer daar bly.

Dit is 'n fantastiese huisie met 'n baie mooi uitsig en naby die strand.

Elize C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Baie lekker.

Pragtige plek met alles wat nodig is. Uitsig uitstekend!

Sashin N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sashin N

Beautiful.

Very beautiful and tranquil with the sea at your door step.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Thank you Sachin.
Pleasure having you.

Beau Vista no 4
Alec H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec H

Baie tevrede sal defnitief weer daar wil gaan kuier.

Die uitsig is pragtig, het dit so geniet sal die defnitief aanbeveel en vertel hoe mooi en skoon dit is daar.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Baie dankie Alec.
Was goed om julle ook hier te he.

Beau Vista no 4
Chad P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad P

Great.

Definitely coming back.

Maggie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M

Voor waar 'n goeie plek want jy kan jou honde saamvat en dit is 'n blessing om te weet daar is mense wat omgee.

Gasvryheid 'n rustige plekkie en dit is ook 'n lekker loopafstand van die strand af. Die mense wat daar skoonmaak is so vriendelik, en wil net die beste vir jou en jou troeteldiere hê. Ek hou baie van die plekkie, sal enige tyd teruggaan.

Annika D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annika D

Great, but the geyser is a problem.

The Geyser does not work properly, or let me explain. With 6 People in the house only 3 can shower in the morning. Water ice cold when it comes to the 4th person. Same situation at night time. Maybe have a look at the geyser. Might be too small or does not heat up top quickly. Another example that we encountered - we can do dishes and then want to go shower because there will not be enough hot water for all 6 people. The cottage sleeps 6, so the geyser should be able to handle 6 people.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Thanks for the feedback. I'll investigate the geyser. I wonder if loadshedding might have something to do with it.

Beau Vista no 4
Jenny B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

We thoroughly enjoyed a kick-back weekend there.

I was even fortunate enough to see the whales in the distance from the balcony and also a pod of dolphins.

Michelle N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Absolutely amazing place.

I really loved this place. Clean, near and well equipped with everything.

Gary M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M

Wonderful and relaxing. Despite a few days of rain, the view with the ocean a few steps away made up for the lack of beach time.

Renee is a fantastic host who makes sure guests are well looked after, and has a warm and lovely personality. The unit is much more spacious than others we've stayed in with all the facilities we needed for the week, so we didn't feel hemmed in on rainy days.

Karel M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M

Baie lekker gewees. Plek is skoon en goed geleë. Renee is baie vriendelik en behulpsaam.

Sal definitief weer daar gaan bly.

Balungile Dlamini L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Balungile Dlamini L

We really enjoyed everything in your place.

We had a great weekend. Everything was good, we really enjoyed it, thank you.

Tieka B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tieka B

Ideale ligging. Lieflike uitsig. Warm ontvangs.

Ideale ligging, lieflike uitsig, voel of mens op die strand is met net 'n straat tussen die eenheid en die see, loop-afstand vanaf die Manaba beach Blue-Flag hoofstrand, warm en vriendelike ontvangs deur René wat so gaaf was en selfs 'n vervroegde inkloktyd vir ons toegestaan het. Kan ten sterkste aanbeveel.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Dankie Tieka vir jou mooi review.
Dit was my plesier om julle te kon huisves.

Beau Vista no 4
Salome S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Fantasties!

Beau Vista no 4 het alles wat jy benodig, dis naby die strand en winkels. Baie dankie Renee vir al jou hulp en gasvryheid!

Beau Vista no 4 se terugvoer

Dankie Salome julle was net sulke wonderlike gaste.

Beau Vista no 4
Iana S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iana S

Beste see-uitsig ooit!

Naby alles, alles daar wat nodig is.

Charmaine C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Perfek!

Sal defnitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en sal beslis gou weer. Renee is die perfekte gasvrou en 'n wonderlike mens.

Warren N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren N

Die uitsig oor die see.

Om die see te sien en hoor elke oggend, was so rustig. Gemeenskaplike swembad was heerlik.

Hayley V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley V

It was beautiful.

The whole setting was too nice.

Madalien P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madalien P

Heerlik gebly.

Ons het die vakansie geniet. Mans kon afstap en dadelik visvang voor woonstel en kinders kon stap na strand rotskoepel en tidal pool.

Cariena V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cariena V

Het net oorgeslaap aangesien ons daar was vir besigheid.

Sien sterre.

Vinette J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vinette J

Skoon, netjies vriendelike ontvangs.

Baie vriendelik en baie behulpsaam. Net jammer ons kon nie in die see swem as gevolg van die verbod op strande nie.

Hannes G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Fantastiese plek met pragtige see-uitsig.

Wonderlike plek vir n lekker wegbreek-vakansie. Naby aan winkels. Toegerus met alles wat jy kan nodig kry en meer. Dankie vir die fantastiese plekkie. Sien Beau Vista 4 hopelik gou weer.

Jaco W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Baie lekker gewees

Het dit baie geniet, plekkie is skoon en nietjies en het alles wat jy nodig het. Die Agent Renee is die vriendelikheid van self sy het ons so baie welkom laat voel. Sal def weer daar gaan bly.

Zachel A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zachel A

Een van beste vakansieplekke in SA! Mens is naby aan alles. Jou patio kyk uit op die see, oggend word verwelkom met see-uitsig vanuit die hoofslaapkamer.

Ek kan Beau Vista nr 4 definitief aanbeveel vir enige iemand wat hou van seevakansie.

Marisa B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B

Lekker kuier by die see.

Ons het heerlik gekuier by Beau vista en sal dit vir seker aanbeveel. Pragtige see-uitsigte.

Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend!

Die ligging en diens was uit die boonste rakke. Eenheid was netjies en skoon en Renee wat ons ontvang het was vriendelik en gasvry. Dit was 'n wonderlike 2 dae. Ek wens ons kon langer bly.

Dirk L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Baie lekker gebly, pragtige see-uitsig.

Pragtige woonstel met see-uitsig, baie netjies en skoon.

Nonhle D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhle D

Fantastic!

It was a great weekend in a great place. Everything was superb. Thanks again.

Hugo S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Lekker ontspanne, skoon en gerieflike verblyf.

Netjiese skoon woonstel, met pragtige see uitsig, mooi area en lekker naby aan swemstrand. Rene wat ons ontvang het was so vriendelik en bedagsaam. Ons sal enige tyd weer die woonstel boek vir vakansie!

Nedean R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedean R

Puik!

Wonderlike plekke, wonderlike eienaars. Dit was fantasties en sal definitief weer teruggaan daarheen. Dankie Rene vir jou vriendelikheid en gasheerskap.

Christa S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Wonderlike verblyf, die beste uitsig ooit ─ teen die see.

Die verblyf was uit die boonste rakke ─ Renee is altyd daar om te help, 'n stil omgewing en by die strand. Heerlike, veilige strand en veilig om te stap vroeg in die oggend. Dit is een van die beste selfsorg-instansies waar ons nog was en teen 'n baie billike prys.

Tia D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tia D

Sal baie graag weer daar wil gaan vakansie hou.

Baie dankie Reneé vir jou vriendelikheid en hulpvaardigheid. Dit was 'n vakansie duisend.

Hlengiwe N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlengiwe N

The place was spotless clean, we were warmly welcomed.

I and my friends really enjoyed ourselves and we hoping to come back again. The view of the sea we cannot resist. Best place to relax.

Natascha O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha O

Baie lekker, woonstel baie netjies en mooi opgepas.

Woonstel baie netjies en vertrekke ruim. Ons het bietjie vroeër ingekom as inkloktyd en Renee het ons nie weggewys nie, baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Sal beslis weer hier kom bly.

Anneline C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline C

Baie lekker gekuier, pragtige woonstel, mooi see-uitsig. Baie vriendelike hulp en diens.

Baie lekker gekuier, pragtige woonstel, mooi see-uitsig. Baie vriendelike hulp en diens. Waarde vir geld, ons sal enige tyd weer Beau Vista besoek.

Zinhle M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle M

We enjoyed every moment there.

We were treated with respect.

Siphesihle N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphesihle N

My friends and I had an amazing stay. We really did enjoy and will be coming back soon!

We had an amazing stay. I must say everything that was advertised was exactly how we had seen and even better.

Dees M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dees M

Excellent location. Central to Shelly Beach and Margate.

Apartment is absolutely clean and neat. Very safe complex.

Arnold V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Fantastiese geriewe vir die hele gesin reg op die strand!

Ons het 'n wonderike tyd gehad by Beau Vista no 4. Ons is hartelik ontvang deur Rene en op aankoms was die eenheid mooi en skoon. Die fasiliteite is great om te sorg vir 'n lekker vakansie! Ons het elke dag dolfyne en walvisse van die balkon af besigtig. Die strand is stapafstand en baie lekker vir 'n strand dag! Ons sal beslis weer terug wees!

Beau Vista no 4 se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi woorde, Arnold
Dit is sommer n riem onder my hart en gee my goeie moed vir daardie eksta myl.

Beau Vista no 4
Michelle B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Die see op jou voorstoep!

Pragtige plek, veilig en netjies. Sal beslis die plek vir ander aanbeveel en self weer daar vakansie gaan hou.

Ullysses M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ullysses M

Good location and beautiful sea view.

We enjoyed our stay and will consider going back.

Tessa V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Dit was my en my man se eerste wegbreek in 10 jaar beslis die moeite werd, bekostigbaar, en lekker in die middel van als.

Ek is die bestuurder by Klaserie Dam in Hoedspruit en kry nie altyd die kans om weg te breek nie, so toe die geleentheid wel opduik toe gryp ek dit met twee hande aan, en Beau Vista no 4 was fantasties, wat jy sien is presies wat jy kry. Skoon, netjies, beskostigbaar, en naby als. Met ons huurmotor is ons 200 km 'n dag toegelaat, so Beau Vista no 4 was lekker naby als en ons kon die kilometers spaar vir uShaka, die Sarie Marais, Wild Coast Sun en Pistol Saloon. Beplan al klaar die volgende een.

Johan C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Het my verblyf terdeë geniet.

Vriendelike ontvangs. Die eenheid is goed geleë met 'n heerlike uitsig oor die see. Ek sal beslis weer in hierdie skoon en veilige eenheid tuisgaan.

Louis H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Fantasties.

Ligging net reg, as jy hengel, loop oor die pad dan is jy op die rotse, woonstel skoon en netjies, Renee baie behulpsaam, het vir ons 'n ekstra diepvries gereël om ons vis in te sit. Beveel definitief die plek aan.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Dankie Louis, julle was wonderlike gaste. Julle is enige tyd weer welkom.

Beau Vista no 4
Joranie F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Joranie F

Lekker.

Uitsig was wonderlik. Lekker om net oor pad te stap na strande.

Thandiwe N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiwe N

What a beautiful place.

I enjoyed every moment, peace and quite, the view ti the ocean was the best. I wouldn't mind going the again.

Ernie R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie R

Fantasties. Sal weer gaan. Renee, baie dankie. Sy is 'n ster.

Buitengewone lekker ligging, naby alles en werklik op die see. Prysgewys ook baie kompeterend, waarde vir geld. Reëlings voor en na die reis via Renee self was uitmuntend. Hoogs aan te beveel! Hoop nie daar is soveel reaksie dat ek self nie weer plek kry nie! Sal beslis weer wil gaan kuier.

Martie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

10-ster-verblyf met ongelooflike uitsig.

Dis heerlik om na 'n lang reis by Renee by Beau Vista no 4 in te stap. Dis 'n oase. Jy kuier baie lekker. Alles wat jy nodig het is daar. Dis baie huislik. Ek sal beslis weer daar inboek.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Dankie Martie,

Julle was wonderlike gaste. My groot plesier.

Beau Vista no 4
Sindiswa N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa N

It was perfect, heaven on earth and the hospitality was just amazing. Thanks a lot to the owner we really appreciated her kindness.

The place is beautiful with a perfect view. One does not even have to go anywhere, you can just enjoy the view while braaing with friends. The owner is a sweetheart.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Thank you Sindiswa,

It was a pleasure. You were wonderful guests and you are welcome to come and stay at Beau Vista any time.

Beau Vista no 4
Gerrie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie C

Uitstekend.

Baie groot stoep wat dit lekker maak; wasmasjien was stukkend maar binne `n dag hestel. `n Bad sal `n groot aanwins wees.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Gerrie, dit is altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang. Ek is so bly dat julle dit geniet het.

Beau Vista no 4
Christo H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Lieflike uitsig en ruim leefareas.

Pratige uitsig oor die see. Skoon en ruim, volle leefareas en bekostigbaar. Goeie ligging, naby alles. Sal aanbeveel vir enige persoon.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Dankie Christo dit is 'n riem onder die hart. Julle is baie welkom om weer te kom.

Beau Vista no 4
Pieter V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Die mooiste en beste plek ooit.

Baie dankie.

Werner E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E

Fantasiese waarde vir geld.

Die naweek het gevoel soos 'n hele week wat ons weg was en die verblyf was van uitstekende gehalte en waarde vir die kostes. Pragtige uitsig en steeds privaat. Sal definitief terugkeer sowel as aanbeveel. Dankie Renee, jy het ons trip na die Suidkus toe gemaak deur om so gasvriendelik en te wees.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Dankie Werner, ek is so bly julle het lekker gekuier. Julle is enige tyd welkom.

Beau Vista no 4
Nomusa K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa K

My stay with my family was lovely, the house was clean and safe.

We had a wonderful weekend with my family. Luckily the weather was also great. The house was clean and the lady who gave us the keys was very welcoming.

Bongiwe M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe M

Beau Vista is very nice.

The place is affordable and clean.

Esther F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther F

Fantastiese ligging, met 'n wonderlike see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly, alles binne loopafstand en sal dit beslis aanbeveel vir enige een. Ook 'n heerlike swembad.

Friamie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friamie V

Baie lekker en privaat!

Beau Vista is 'n veilige en privaat kompleks wat naby die strand is. Die woonstel is ruim met 'n fantastiese uitsig oor die see. Die strand is loopafstand en alle ander winkels of sentrums is 'n paar minute se ry ver. Daar is 'n lieflike swembad en onderdak-braai wat ideaal is vir braai terwyl die kinders swem.

Raymond O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond O

Netjies, mooi uitsigte, skoon.

Sal aanbeveel, geen probleme.

Sandra D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D

Baie mooi en bekostigbare verblyf.

Ek dink Beau Vista No 4 is 'n ongelooflike lekker blyplek. Dis net jammer dat hulle adverteer dat geriewe sluit DStv Premium en lugversorging in, maar dit was nie beskikbaar toe ons daar was nie. Ons is ook nie ingelig dat hulle besig was met onderhoud aan die kompleks nie. Die eerste twee dae was onaangenaam aangesien die werkers reeds vroeg in die oggend by ons woonstel geverf het en ook lawaai gemaak het.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Susan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Wonderlik.

Die woonstel was volledig toegerus, baie veilig en see-uitsig fantasties. Dankie Renee vir jou vriendelikheid, ons maak vir seker weer so.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Hi Susan
Dankie vir jou mooi woorde.
Ek waardeer dit.
Ek's gelukkig as my gaste gelukkig is.

Beau Vista no 4
Judith V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Dit was baie lekker, veilig mooi skoon.

Die uitsig oor die see is ongelooflik mooi, veilige parkering en omheining, mooi swembad. Ek sal enige tyd Beau Vista 4 aanbeveel jy voel tuis en jy kan jou vakansie geniet.

Laura T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura T

Ek en my gesin het onsself omtrent geniet, ek sal graag weer daar wil kom kuier.

Ek sal aan ander mense die plek ook verwys. Dit was regtig 'n voorreg om daar te kuier.

Carel M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel M

Dit was baie aangenaam en rustig met 'n uitstekende see-uitsig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Renee en het baie tuis gevoel. Die see-uitsig van 180° is uitstekend. Die Premium DStv is 'n lekker bonus, veral op reënerige dae, soos ons wel beleef het. Die kompleks is naby die strand en binne loopafstand van die swemstrande. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en vir enige iemand aanbeveel.

Beau Vista no 4 se terugvoer

Hi Carel
Ag dankie vir die mooi woorde, dit gee my sommer nuwe moed.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Kom gerus weer kuier.
Renée

Beau Vista no 4
Claudette V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette V

Asemrowend!

Die eienaar is fantasties, LekkeSlaap kan hul sterre dank hul het so iemand op hul boeke.

Nombuso H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso H

Very private and relaxing.

We had a good stay at Beau Vista no 4, will definitely book again next year. Beautiful place it was everything we needed. Big thanks to Renee for everything.

Riaan N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N

Puik.

Ons beplan reeds ons volgende vakansie.

Liane M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liane M

Baie gerieflik vir 'n gesin met klein kinders.

Baie netjies, eienaar baie behulpsaam en vriendelik, naby aan 'n baie mooi swemstrand en gerieflik vir 'n gesin met klein kinders.

Odette V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V

Heerlik rustig en sentraal geleë.

Ons het heerlik vakansie gehou. Die mense van Beau Vista het uit hul pad uit gegaan om ons te akkomodeer en gemaklik te maak. Die plek het 'n asemrowende uitsig en is in 'n rustige omgewing.

Cecile V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V

Heerlike vakansie in 'n skoon en aangename plek met 'n heerlike swembad en pragtige uitsig van die see.

Ons het ons verblyf by Beau Vista no 4 terdeë geniet. Alles was netjies en skoon, die plek is lekker groot genoeg vir ons 5 gewees en die uitsig was pragtig. Die kompleks het 'n soutwater-swembad wat heerlik was om in af te koel, en ons was lekker naby aan winkels en selfs flieks (ideaal vir 'n reënerige dag). Die swemstrand is lekker naby. Die eenheid het twee storte en nie 'n bad nie, maar ons het gou ons dogtertjie oortuig om die lekker ruim stort met 'n hoof-stortkop en 'n hand-stortkop (lekker vir haar) te 'speel-stort' wat sy vreeslik geniet het.

Muriel R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel R

Dit was lekker om tuis te gaan by Beau Vista.

Vriendelike kliëntediens. Was lekker om daar te bly.

Nadia S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia S

Baie lekker en 'n gerieflike eenheid.

LekkeSlaap se diens is wonderlik en sal dit aan almal aanbeveel.

Michael R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R

An excellent stay . i I wouldn't mind living here for the rest of my life

It was a wonderful place! My family all was shocked at the view and the appearance of the surroundings - they were beautiful! The house itself was wonderful .

Heinrich V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Ons was baie beïndruk met die woonstel, dit was netjies en goed toegerus.

Kon die plekkie maklik vind.

Molewe M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molewe M

It is peaceful place with beautiful scenery

The place has a very beautiful scenery. It near the beach, easily accessible but gives one a peace of mind. It is an excellent place to withdraw to be in touch with nature.

Devaki A - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devaki A

Lovely weekend, we had so much fun

Thank you very much for the lovely weekend! Words cannot explain how much fun we had! Though the weekend stay was very short, next time we planning a long week. There's too many amazing things to do in such a short time span. I have been telling all my friends about Beau Vista no 4, how lovely the place is, the hospitality, and most importantly the friendly manner which Renee handle us. My husband had a wonderful birthday! :) A very BIG thank you Renee for being a lovely person that you are! Definitely my friends and I will come over again very soon. We will spread the word about your lovely accommodation. :)

Bennie G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie G

'n Ongelooflike see-uitsig! Dit is baie naby aan alle winkels. Skoon en pragtig.

'n Baie vriendelike ontvangs met alles wat mens nodig het! Dit is 'n rustige area met die seeklanke in mens se ore. Sal enige tyd weer gaan!

Louis B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Werklik meer as wat ons verwag het, ons kom weer.

Ontvangs was vriendelik, het dadelik tuis gevoel. Lieflike uitsig op see, die verblyf was puik, en vir net twee persone was dit ruimtelik 'n fees. Vir ses mense sal dit net so lekker wees.

Ronette B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette B

Gasvryheid bo verwagting!

Netjies, pragtig, skoon fasiliteit en aangename diens. Sal definitief aanbeveel.

Hardus V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V

Dit was fantasties.

Hierdie verblyf was die beste wat ons nog ooit gehad het. Die woonstel is baie lekker naby die strand geleë en die uitsig oor die see is asemrowend mooi. Verder het Renee ons so gul ontvang en ons kan die verblyf by enigeen aanbeveel.

Elize B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B

Beautiful seaview and friendly staff.

Thanks to Renee and her staff for making it a wonderful stay. Be assured that we will tell our friends. Be blessed.

Desaray P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desaray P

Beautiful complex

Very lovely place, with a stunning view!

Christelle V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Fantasties!

Ons het ongelooflik lekker gebly! Die eienaar is "great"!

Chetna S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chetna S

Lovely place. We had a wonderful time.

Beau Vista is very nice. We enjoyed our stay there. Will love to go back in the future.

Marinda B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B

'n Heerlike kort wegbreek met al die voordele van gerief, see-uitsig en naby genoeg wees aan strande en ander aantreklikhede.

Eenheid is netjies en gerieflik. Die area is stil en die see uitsig pragtig. 'n Lieflike plekkie vir 'n seevakansie.

Tarryn B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn B

Was a great weekend away :)

Would definitely recommend it to everyone!

Renisha T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renisha T

Awesome stay

We had a lovely stay. Everything was neat and clean. The service was excellent. Will definitely book again.

Danie B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

'n Fantastiese en baie gerieflike wooneenheid.

Na ons reis vanaf Heidelberg, Gauteng is ons gasvry ontvang. Ons blyplek het absoluut voldoen aan al ons vereistes. Alhoewel die weer nie lekker saamgespeel het nie, was ons verblyf nog steeds heerlik en baie ontspannend en was dit fantasties om so reg op die see te wees - 'n lekker stil en rustige omgewing en terselfdertyd naby genoeg aan winkelsentrums en alle ander fasiliteite. Die verblyf plek word hoogs aanbeveel.

Johan V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Heerlike verblyf, sal beslis weer gaan.

Sien die sterre hieronder.

Reshnie N - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reshnie N

Had a wonderful stay!

It was a quiet and relaxing stay, something my husband and I loved! We will go back again!

Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R945
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillycrona-weg 80, Erf 1770, Manabastrand, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NTZlZGQ2LWMzM2QtNDNiYS05MGQzLTVlZWM1NDgwYjRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 6) 120 5 1 5 80 Lillycrona Drive Lot 1770 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.853262527325 30.383319407701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang