Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Vista no 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Beautiful owner and very friendly. It was awesome. We really enjoyed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ontspanne, rustig en absolute sielskos so na aan die water. Absoluut 'n lafenis vir die siel net om op die stoep te sit en na die see te staar en die branders te hoor breek. Baie gerieflike blyplek met 'n vriendelike en baie behulpsame opsigter. Het ons van die begin af welkom laat voel. Beslis weer op my lysie vir volgende jaar se kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sien sterre Was lekke, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beste plek, beste ligging! Dit was die lekkerste plekkie waar ons in 'n lang tyd gebly het. Renee is so behulpsaam en vriendelik! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het verskriklik lekker gekuier. Ons het baie lekker by Beau Vista no 4 gekuier. Sal beslis weer in die toekoms daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker plek. Perfekte plek. Naby die see. Jy kan nie nader aan die see bly nie. In en uitboek was maklik. Checkers lewer af. Ons sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandeka M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Awesome stay with an amazing view. It was great, we were welcomed by the friendly and helpful host, the sea view was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie netjies en gerieflike woonstel. Beleef 'n pragtige sonopkoms vanaf die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was baie lekker. Tannie was baie vriendelik en gaaf. Klein Jack Russel het dit geniet. Was wonderlik om weer by die see te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nithiananthan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillycrona-weg 80, Erf 1770, Manabastrand, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NTZlZGQ2LWMzM2QtNDNiYS05MGQzLTVlZWM1NDgwYjRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 123 5 1 5 80 Lillycrona Drive Lot 1770 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.853262527325 30.383319407701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang