Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaulieu Estate Kyalami

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Marwari-straat 234, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beaulieu Estate Kyalami is in 'n veilige landgoed in Midrand geleë. Dit is die ideale toevlugsoord vir paartjies en vir daardie reisigers wat van die besige stad wil wegkom om vir 'n rukkie introspekteer.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede wat geskik is om tot 14 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit in Eros Isle Chalet Retreat, Kingfisher Cottage, Hoepoe Cottage en Stables Cottage. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en stort, en 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit troeteldiere volgens reëling, braai-area en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, tennis, swem en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams
  • Frans
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Paola Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marwari-straat 234, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Beaulieu Estate Kyalami het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Marwari-straat 234, Beaulieu Estate, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4YjMzYTI3LTAzNmUtNGYzMi1iYTcyLWIzMjNlNjQ5ZTQ4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 234 Marwari Road Beaulieu Estate, Kyalami 1685 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 14:00 -25.970810635902 28.072885154227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang