Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaulieu Estate Self-Catering Flat

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appaloosaweg 145, Beaulieu Estate, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Beaulieu Estate Self-Catering Flat is op die Beaulieu Equestrian Estate geleë. Dit is 'n bekroonde besienswaardigheid vir gesinne in Kyalami in Johannesburg.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 1 kind in die leefarea.

Die oopplanleefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.

Beaulieu Estate is vir sy veiligheid bekend en spog met 22 km se roetes op die landgoed waar gaste in 'n veilige omgewing kan stap of fietsry. Die landgoed grens aan Kyalami Equestrian Park en die Kyalami Gholfklub en is naby die Crowthorne- en Kyalami Corner-winkelsentrum geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet met bidet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Appaloosaweg 145, Beaulieu Estate, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appaloosaweg 145, Beaulieu Estate, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc39333601e0ef8bf5468e1a8dd8098f508786910faca4b854a941bbd845e2fa26bbaca39b9eb5b07903b4e85e8016fe9e091?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 145 Appaloosa Road, Beaulieu Estate Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.967898752743 28.058352802478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang