Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaulieu Estate Self-Catering Flat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appaloosaweg 145, Beaulieu Estate, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Beaulieu Estate Self-Catering Flat is in die Beaulieu Equestrian Estate geleë, 'n bekroonde gesinsbesoekeraantreklikheid in Kyalami, Johannesburg.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir 1 kind.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf.

Beaulieu Estate is bekend vir sy veiligheid en beskik oor 22 km se roetes binne die landgoed, waar gaste in 'n heeltemal veilige omgewing kan stap of fietsry. Die landgoed grens aan Kyalami Equestrian Park en die Kyalami Gholfklub en is naby die Crowthorne en Kyalami Corner Winkelsentrums geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet met bidet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stefania Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Appaloosaweg 145, Beaulieu Estate, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
  • Gaste dink Beaulieu Estate Self-Catering Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appaloosaweg 145, Beaulieu Estate, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc39333601e0ef8bf5468e1a8dd8098f508786910faca4b854a941bbd845e2fa26bbaca39b9eb5b07903b4e85e8016fe9e091?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 145 Appaloosa Road, Beaulieu Estate Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.967898752743 28.058352802478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang